Karoo Boerseep

Karoo Boerseep Karoo Boerseep is n handgemaakte, outydse wasgoed seep om kolle en vlekke uit klere te haal

Lekker om sulke terugvoer te kry πŸ’ƒπŸŒ·πŸŽ‰
23/12/2020

Lekker om sulke terugvoer te kry πŸ’ƒπŸŒ·πŸŽ‰

Kom loer in die naweek by Boer-e-Goete Farmers Market in Graaff Reinet!
26/02/2019

Kom loer in die naweek by Boer-e-Goete Farmers Market in Graaff Reinet!

06/12/2018
Baie opgewonde om by die BoereGoete Mark te wees Desember! Kom maak n draai oppad see toe
15/08/2018

Baie opgewonde om by die BoereGoete Mark te wees Desember!
Kom maak n draai oppad see toe

Na foto
13/03/2018

Na foto

VOOR en NA fotos van n lekker gevlekte h**p...Week in warm water met Karoo Boerseep opgelos daarin. Vryf weer Boerseep o...
13/03/2018

VOOR en NA fotos van n lekker gevlekte h**p...
Week in warm water met Karoo Boerseep opgelos daarin. Vryf weer Boerseep op voor jy dit normaal was.

Die regte manier om Boerseep te gebruik: Gebruik warm water en vryf Boerseep direk op kolle. Skuim en was uit. Indien di...
27/04/2016

Die regte manier om Boerseep te gebruik:
Gebruik warm water en vryf Boerseep direk op kolle. Skuim en was uit.
Indien die kol nie so vinnig wil uitkom nie, skuim weer seep en vryf in kledingstuk in. Moenie seep uitspoel nie...hang die kledingstuk net so op om droog te word.
Wanneer dit heeltemal droog is, was uit en die kol is weg.
Verwyder meeste bekende vlekke en kolle.

Karoo Boerseep is nou beskikbaar by FARM FARE in Graaff Reinet.
15/04/2016

Karoo Boerseep is nou beskikbaar by FARM FARE in Graaff Reinet.

11/03/2016

Baie dankie Johan Viljoen vir die grid wat jy gesweis het! Hy werk soos n bom!!

11/03/2016

Address

Churchstreet No 8
Murraysburg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karoo Boerseep posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share