Kairos Kreations

Kairos Kreations We have a laser machine and heat press and can create the most beautiful custom items.

Is jy van Naboomspruit en soek vir Moedersdag presentjies skakel my gerus sodat jy kan kom kyk wat ek het. As ek nie iet...
20/04/2026

Is jy van Naboomspruit en soek vir Moedersdag presentjies skakel my gerus sodat jy kan kom kyk wat ek het. As ek nie iets het waarvan jy hou nie dan maak ek vir jou.

Skakel Mariëtte 0794925197.

Vadersdag 15 Junie!! Moet nie vergeet om jou pa/man te bederf die Vadersdag nie.Ek is van Naboomspruit en kan iets spesi...
27/05/2025

Vadersdag 15 Junie!! Moet nie vergeet om jou pa/man te bederf die Vadersdag nie.

Ek is van Naboomspruit en kan iets spesiaal vir die man of pa in jou lewe maak.

Vir bestellings whatsApp of skakel Mariëtte by 079 492 5197.

17/04/2025
Wil jy jouself of iemand spesiaal bederf met iets mooi?Kom loer gerus in by my "HUIS WINKEL". Die fotos aangeheg is van ...
03/03/2025

Wil jy jouself of iemand spesiaal bederf met iets mooi?

Kom loer gerus in by my "HUIS WINKEL". Die fotos aangeheg is van die produkte wat beskikbaar is.

Ek kan ook goed maak net vir jou. Indien jy nie in Naboomspruit bly nie kan ek die produkte ook na jou koerier.

Vir meer inligting whatsApp of skakel Mariëtte by 079 492 5197.

Is jy verloof en besig om te beplan vir jou troue? Ek wil jou graag help om jou dag ekstra spesiaal en mooi te maak.Ek i...
23/01/2025

Is jy verloof en besig om te beplan vir jou troue? Ek wil jou graag help om jou dag ekstra spesiaal en mooi te maak.

Ek is van Naboomspruit maak koerier ook landwyd.

Vir bestellings whatsApp of skakel Mariëtte by 079 492 5197.

Valentynsdag is om die draai. Bestel 'n unieke boksie vir daai iemand spesiaal.  Ek kan ook iets persoonliks vir jou hie...
22/01/2025

Valentynsdag is om die draai.

Bestel 'n unieke boksie vir daai iemand spesiaal. Ek kan ook iets persoonliks vir jou hierop graveer.

Vir bestellings whatsApp of skakel Mariëtte by 079 492 5197.

Nog bestellings afgehandel. Baie dankie vir elkeen se ondersteuning. Ek is van Naboomspruit maar kan ook koerier.Vir bes...
21/01/2025

Nog bestellings afgehandel. Baie dankie vir elkeen se ondersteuning.

Ek is van Naboomspruit maar kan ook koerier.

Vir bestellings WhatsApp of skakel Mariëtte by 079 492 5197.

So spring die jaar weg op 'n gallop! Hier is 'n paar van my goed wat ek onlangs gemaak het.Baie dankie Vinette Steenkamp...
16/01/2025

So spring die jaar weg op 'n gallop! Hier is 'n paar van my goed wat ek onlangs gemaak het.

Baie dankie Vinette Steenkamp vir die oorbel bestelling. Hoop al die vrouens hou daarvan. 😀🌸

Ek is van Naboomspruit maar koerier landwyd.

Vir bestellings whatsApp of skakel Mariëtte by 079 492 5197.

Dit is weer daai tyd wat jy moet beplan vir die skooljaar.Bestel "sleutelhouers" om jou kind se tas te merk. Dit sal ver...
06/01/2025

Dit is weer daai tyd wat jy moet beplan vir die skooljaar.

Bestel "sleutelhouers" om jou kind se tas te merk. Dit sal veral die kleiner kindertjies se lewe baie makliker maak.

Ek het ook hout penne met blou ink (waarop ek jou kind se naam kan sit).

Vir groot kinders kan ek 'n klasrooster maak wat hulle aan die tas kan hang.

Vir bestellings whatsApp of skakel Mariëtte by 079 492 5197. Ek is van Naboomspruit maar kan ook landwyd koerier.

Is jy nog opsoek na kerspresente? Kom maak gerus 'n draai by my "huis winkel" (in Naboomspruit).Presente se pryse is van...
20/12/2024

Is jy nog opsoek na kerspresente? Kom maak gerus 'n draai by my "huis winkel" (in Naboomspruit).

Presente se pryse is vanaf R10.

Ek is vandag oop tot 16:00 (gesluit tussen 13:00 - 14:00).

Vir meer inligting whatsApp of skakel Mariëtte by 079 492 5197.

Address

Naboomspruit

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kairos Kreations posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kairos Kreations:

Share

Category