Lady Bug Sweets

Lady Bug Sweets Sweets and treats of all kinds. Available for any party or function.

21/04/2023

Hai hai. Dit is weer Lady Bug Sweets and Bakery.
Ek wil gou hoor wie sal belangstel as ek weer begin bak vanaf my huis, slegs die volgende.
My koeke is mooi en lekker maar dit is nie top desighn expert level nie, asook my cupcakes.

Klein koeke
Meduim koeke / 2,3 lae groot koeke
Cupcakes Groot
Cupcakes Mini
Soet platers
Skuimpies
Muffins
Red velvet muffins
Choclate muffins
Carot muffins
Vanila muffins
Blue berry muffins

As j belangstel los n comment.
As baie belangstel sal ek weer oopmaak en bak vanaf my huis op sekere ure en dae.

Lat weet gerus dankie julle.
Groete ###xx

22/12/2022

Haloo julle
Ek lat weet net dat Lady Bug Sweets and Bakery ongelukig gaan toe maak, asgevolg van omstandighede. Ek sal latweet as dinge weer herstel is en waneer ek weer sal oop maak, ek is van plan om op n ander plek oop te maak, maar ek sal julle lat weet

Dankie🙂 vir almal se ondersteuning
Sal sodra ek weer up en running is sal ek lat weet.

Groete en geseende kersfees en nuwe jaar vir almal❤️🌸

19/12/2022

Lady Bug Sweets and Bakery

Winkel gesluit tot 3de Januarie

Ek vra onverskoning vir almal maar die winkel gaan ongelukkig toe wees tot die 3de Januarie weens onvoorsiende komplikasies

Ek wil net se Dankie🙂 vir amel wat my winkel ondersteun het in die 2 maande wat ek oop is, k wardeur ek sal volgende jaar n paar nuwe goed op die rak he soo kom loer gerus in.

N geseende kersfees en n voorspoedige 2023 vir almal.

Baie liefde
Lady Bug Sweets and Bakery🎉🍭🐞🍫

Lady Bug Sweets and BakeryEk is nog soo paar dae oop met die feestyd, as jy wil kom inloer of n bestelling plaas.Vars ge...
19/12/2022

Lady Bug Sweets and Bakery
Ek is nog soo paar dae oop met die feestyd, as jy wil kom inloer of n bestelling plaas.

Vars gebak en baie Lekker, bekostigbaar en uniek.

Ek doen ook bestellings nou al vir volgende jaar vir enige funksies verjaarsdae of einige iets.

Kontak my gerus
Denise 072 810 2256

64 Rhodes Avenue
Winkel 1
Binne trust debt solutions
Lanks Bp garage
Oorkant drive thrue bottelstoor

17/12/2022

Lady Bug Sweets and Bakery

Ek is ongelukkig gesluit vandag asgevolg van omstandighede
Ek sal maandag weer terug wees vir julle soet happies.

Julle is welkom om bestellings te plaas vir volgende week.

Baie Dankie🙂
Denise 0728102256

16/12/2022

Lady Bug Sweets amd Bakery
Nuwe tye
Maandae-Vrydae
08:30-17:00
Saterdae 9:00-14:00
Vakansie en puplieke dae Gesluit

Ek is ook toe op die volgende dae, soo bestel vroegtydig

24ste Desember
25ste Desember
26ste Desember
31ste Desember
1ste Januarie
2de Januarie

Kom loer gerus in.
Die lekkerste pies, is nie n garage pie nie😁

Oulikste en beste Minni cupcakes

Unieke sugar balls/ donuts

Party en lucky packets vir die kinders

Mooi vars koeke, gemaak op bestellings vir einige funksie en verjaarsdae.

Verskeidenheid Lekker sweets beskikbaar.

Soet platters wat bekostigbaar is met oulike versnapings

Kom loer gerus
Hier is iets van alles
Bestellings ook welkom

64 Rhodes Avenue
Binne trust debt solutions
Lanks Bp garage
Winkel 1 binne die gang

Denise 0728102256

Lady Bug Sweets and BakeryAnother birthday order done by Lady Bug Sweets and BakeryThank you for the suportI hope your s...
15/12/2022

Lady Bug Sweets and Bakery
Another birthday order done by Lady Bug Sweets and Bakery

Thank you for the suport
I hope your son enjoys his birthday

Smach cake
32 minni cupcake

Lady Bug Sweets and BakeryBied aan bak klasse vir jou kinders.3jaar-15jaar2 Sondae n maand4 ure klas11:00-15:00Tye kan w...
14/12/2022

Lady Bug Sweets and Bakery

Bied aan bak klasse vir jou kinders.
3jaar-15jaar
2 Sondae n maand
4 ure klas
11:00-15:00
Tye kan wissel asgevolg van loadshedding
Plek vir 5 kinders elke sessie

Kinders versier hulle goedjies self
Word gehelp met die bak, die meng en die verpak.
R300 per kind per klas.

Klas sluit in: All die bestandele om die volgende te maak en huistoe te vat

6 x Groot cupcakes
12 x minni cupcakes
6 x Groot muffins
1x klein smach cake

Begin vanaf die 18de
Kersdag en nuwe jaar sal klase nie aangebied word nie
Volgende klas is weer op 8ste Januarie 2023

Kontak my as jy jou kind wil bespreek
Denise 0728102256

Lady Bug Sweets and BakeryEk vra onverskoning vir almal, asgevolg van die krag die week sal my ure van die bakery anders...
13/12/2022

Lady Bug Sweets and Bakery
Ek vra onverskoning vir almal, asgevolg van die krag die week sal my ure van die bakery anders wees, jammer vir einige ongerief.

Kom kry jou lekker happies vandag by my
Alles word vars gebak
Daar sal ook Lekker specials wees vanaf die 20ste

Julle is ook welkom om bestellings te plaas.
Plaas asb net vroegtydig, sodat daar genoeg tyd is vir my om dit te maak.

64 Rhodes Avenue
Oorkant drive thrue bottelstoor
Lanks Bp garage
Binne trust debt solutions

Denise 072 810 2256

Lady Bug Sweets and BakeryEk sal 10:00 vandag oop maak asgevolg van die krag .Kom kry jou lekker happies vandag by myAll...
13/12/2022

Lady Bug Sweets and Bakery
Ek sal 10:00 vandag oop maak asgevolg van die krag .

Kom kry jou lekker happies vandag by my
Alles word vars gebak
Daar sal ook Lekker specials wees vanaf die 20ste

Julle is ook welkom om bestellings te plaas

64 Rhodes Avenue
Oorkant drive thrue bottelstoor
Lanks Bp garage
Binne trust debt solutions

Denise 072 810 2256

Address

Nigel

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27728102256

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lady Bug Sweets posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lady Bug Sweets:

Share

Category