DoLaDo crafts

DoLaDo crafts DoLaDo creating crafts out of bits and pieces. Mainly using recycled materials and making beautiful things for your children and homes.

Haar rekkies gemaak vir my dogter vir Laerskool Edleen.
13/01/2016

Haar rekkies gemaak vir my dogter vir Laerskool Edleen.

15/12/2015

Naand Almal.
Ek sien nou dat my sell nommer verkeerd is op my blad en ek kry hom nie verander op die foon nie.
0789631498
Jammer as iemand my in die hande probeer kry het.
Ek is op watsapp ook beskikbaar.

03/10/2015

Sjoe. Ek het vir lank niks gedoen nie, maar watch this space.
Ek gaan al my dinge agtermekaar kry en dan craft dat die biesies bewe.
Daar is n vinnige projek om die draai om so bietjie my klas te versier en dan sal ons kyk wat volg daarna.
Heerlike korte vakansie vir almal!

19/10/2013

Vriende en Maatjies. My halloween monsters het toe nie so goed gedoen soos wat ek gehoop het nie. Enige idees van wat ek nog kan doen of moet ek maar net terug gaan na die oorspronklike monsters toe!!!

19/10/2013
Een Pampoen, Twee pampoen, Drie Pampoen. 'n hele Halloween tema!!
13/10/2013

Een Pampoen, Twee pampoen, Drie Pampoen. 'n hele Halloween tema!!

'n skedel vir die mark en n spinnekop of twee.
13/10/2013

'n skedel vir die mark en n spinnekop of twee.

A Trio of Frankensteins vir vandag se mark.!!
13/10/2013

A Trio of Frankensteins vir vandag se mark.!!

Hartjies
09/09/2013

Hartjies

09/09/2013

Ek is opsoek na nog n paar idees van goeters vir kinderkamers waar van mense sal hou. Ek was so bly dat dit so goed gegaan het gister. Begin nou al reg maak vir volgende maand se uitstalling!

Seuntjie monsters
09/09/2013

Seuntjie monsters

Meisie Monsters
09/09/2013

Meisie Monsters

Address

Norkem Park
1618

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DoLaDo crafts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to DoLaDo crafts:

Shortcuts

Share