Kranskop Wapens

Kranskop Wapens Excellent gunsmith. We sell and repair all tipes of guns and ammo. Hugh stock of previously owned f

04/06/2023

So maak mens

Custom made.....caal Daan 082-707-0407
17/01/2022

Custom made.....caal Daan 082-707-0407

Please contact me for all your gunsmith needs.
13/02/2021

Please contact me for all your gunsmith needs.

04/04/2018

Amnestie

DRINGEND

Het jou vuurwapenlisensie verval? Indien wel, moet jy noukeurig hier lees....

Die SAPD het gister, 8 November 2017, 'n vuurwapen amnestieplan aan 'n parlementêre portefeuljekomitee voorgelê, wat .... nie veel meer is as 'n verbloemde poging om die vuurwapen-eienaars te frustreer en uiteindelik van hul wapens te ontneem nie.

In die huidige formaat, is die plan ten beste onprakties, irrasioneel en kwaadwillig.

Hier is enkele elemente van die "plan":
•Amnestie periode Februarie 2018 tot Julie 2018
•Wapen-eienaars met vervalle lisensies moet in hierdie tyd hul wapens by die SAPD indien en dan binne 14 dae om 'n nuwe lisensie vir die wapen aansoek doen.
•Alle wapens wat gedurende hierdie periode ingehandig word, sal ballisties deur die SAPD getoets word, voordat sodanige wapens aan hul eienaars terugoorhandig sal word.

Daar is legio redes om met die bestaande plan fout te vind. Indien jou lisensie verval het, hernu jou bevoegdheid so spoedig as moontlik, sodat jou bevoegdheid geldig is wanneer die amnestie inwerking gestel word.

12br singel shotCbcR2000Daan 082 707 0407Elize 083 253 8816
05/12/2016

12br singel shot
Cbc
R2000
Daan 082 707 0407
Elize 083 253 8816

12br singel shotWi******erR1000Daan 082 707 0407Elize 083 253 8816
05/12/2016

12br singel shot
Wi******er
R1000
Daan 082 707 0407
Elize 083 253 8816

12br shot gun Smith+wessonR6800Daan 082 707 0407Elize 083 253 8816
05/12/2016

12br shot gun
Smith+wesson
R6800
Daan 082 707 0407
Elize 083 253 8816

12br s/aWi******er5500Daan 082 707 0407Elize 083 253 8816
05/12/2016

12br s/a
Wi******er
5500
Daan 082 707 0407
Elize 083 253 8816

12br shot gunJacquesR5000Daan 082 707 0407Elize 083 253 8816
05/12/2016

12br shot gun
Jacques
R5000
Daan 082 707 0407
Elize 083 253 8816

12 br shot gun s/mBeretaR7500Daan 082 707 0407Elize 083 253 8816
05/12/2016

12 br shot gun s/m
Bereta
R7500

Daan 082 707 0407
Elize 083 253 8816

Address

Grootvlei Road 49/417 R33 Modimolle
Nylstroom
0150

Telephone

+27827070407

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kranskop Wapens posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kranskop Wapens:

Shortcuts

Share

Category