Benadé Hout

Benadé Hout 🔥 Trots droë Waterberg hout
🪵 Ons sit ń houtjie in elke huisie
🏠 Gratis aflewering in PTA
📞 071 982 5156
📬 [email protected]

REG MENSE!2025 het sterk weggespring – en dis alles te danke aan julle! Dankie vir die ongelooflike ondersteuning!🔥 NUUT...
25/08/2025

REG MENSE!
2025 het sterk weggespring – en dis alles te danke aan julle! Dankie vir die ongelooflike ondersteuning!

🔥 NUUT EN EERSTEKEER! 🔥
Ons het nou BASLOSE SEKELBOS beskikbaar – regtig iets spesiaals!
AANBOD:
👉 R48 per sakkie, met minimum van 40 sakke per bestelling
👉 Bestel meer as 50 sakke teen net R47 per sak
👉 Gratis aflewering in Pretoria !!!!

Ons gewone BAS-SEKELBOS is steeds beskikbaar vir die tradisionele houtliefhebbers.

Maak jou bestelling vandag – voor pryse weer aanpas!
Groete,
Hugard Benadé
📞 071 982 5156

Kry n houtjie in jou huisie. Whatsapp of bel 071 982 5156 Prys: R40Ingesluit:8kg Sekelbos hout Aflewering by jou huis St...
27/10/2024

Kry n houtjie in jou huisie.
Whatsapp of bel 071 982 5156
Prys: R40

Ingesluit:
8kg Sekelbos hout
Aflewering by jou huis
Starter hout in elke sakkie
Blits saam elke 25 sakke

Sien jou Binnekort!

Kry n houtjie in jou huisie. Whatsapp of bel 071 982 5156 Prys: R40Ingesluit:8kg Sekelbos hout Aflewering by jou huis St...
23/10/2024

Kry n houtjie in jou huisie.
Whatsapp of bel 071 982 5156
Prys: R40

Ingesluit:
8kg Sekelbos hout
Aflewering by jou huis
Starter hout in elke sakkie
Blits saam elke 25 sakke

Sien jou Binnekort.

Harties, my mense, ons is oppad na die groot dam toe! Plaas jou bestelling voor die 22ste Oktober en ons bring ‘n houtji...
18/10/2024

Harties, my mense, ons is oppad na die groot dam toe! Plaas jou bestelling voor die 22ste Oktober en ons bring ‘n houtjie vir jou huisie.

Minimum bestelling is 40 sakkies:
💵 R32 per sakkie
🪵 8kg uitgedroogde sekelbos-hout
🚛 Afgelewer by jou huis
🚀 Starter-hout in elke sakkie
🔥 Blitz verniet vir elke 25 sakkies

Kry n houtjie in jou huisie. Whatsapp of bel 071 982 5156 Prys: R25 - R32Ingesluit:8kg Sekelbos hout Aflewering by jou h...
15/10/2024

Kry n houtjie in jou huisie.
Whatsapp of bel 071 982 5156
Prys: R25 - R32

Ingesluit:
8kg Sekelbos hout
Aflewering by jou huis
Starter hout in elke sakkie
Blits saam elke 25 sakke

Sien jou Binnekort.

Address

Donkerpoort
Nylstroom
0510

Telephone

+27719825156

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Benadé Hout posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Benadé Hout:

Shortcuts

Share