Makieriekraai

Makieriekraai Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Makieriekraai, Gift Shop, Olifantsfontein.

04/12/2024
07/08/2024

Ons klap hande, vir vroue met awards, vroue op voorblaaie met groot achievements.
Yes! Ons voorlopers.
Maar ek draai die Vrouemaand om,
na die ene in die hoek.
Die vroue wat sonder 'n spotlight of 'n bietjie recognition, iewers eenkant blom.
Wat in die reën loop sonder 'n sambreel.
Die een wat blomme plant en vir haarself pluk.
Die een wat met baie bitter, leer lag het.
Girls met blou knieë wat weer probeer,
wie se wenstorie nooit die voorblad haal nie.
Die fondasie van ons sisterhood.
Dankie vir jou dapper wat jy inweef in die woord Vrou...
Kuns: Lisa Aisato
Sit aan die ketel - Amptelike Blad -
www.sitaandieketel.co.za
Kopiereg: Yolande Brittnell-Steyn

SuperMa!Op ñ ligter noot…ñ Baie ligter noot…ñ Sakkie, want jy het altyd net te veel goetertjies,Bonbons, kou hulle 1 vir...
26/04/2024

SuperMa!
Op ñ ligter noot…
ñ Baie ligter noot…
ñ Sakkie, want jy het altyd net te veel goetertjies,
Bonbons, kou hulle 1 vir 1, eerder as om op jou tande te byt,
Oorbelle, vir die dae wat die sjampoe klaar is,
Aromadough vir gebalde vuiste en
Laastens, die wyn is nou wel in ñ blikkie, maar los maar liewer die strooitjie en maak eers oop as die vliegtuig oor is.😉

Address

Olifantsfontein
1683

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Makieriekraai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category