Gemmer Vark

Gemmer Vark Waar die liefde vir hekel in elke produk vasgevang word.

ñ Stukkie groen gee altyd lewe in ñ vertrek!🪴
04/03/2023

ñ Stukkie groen gee altyd lewe in ñ vertrek!🪴

ñ Nuweling by Gemmervark🎉🎉🎉🎉Ons is Baie opgewonde oor hierdie Produk!🤩😍🤩😍🤩😍Gehekelde mandjie met plastiekhouer in en hou...
25/02/2023

ñ Nuweling by Gemmervark🎉🎉🎉🎉
Ons is Baie opgewonde oor hierdie Produk!🤩😍🤩😍🤩😍

Gehekelde mandjie met plastiekhouer in en houtstaander!🧺🧺🧺

Die pragtige houtstaander is gemaak deur my skoonpa Fanie Momberg 👌🏻👌🏻👌🏻

Hierdie is ñ 2,5L
Kan ook gemaak word in 4L,5L,10L

Vir bestellings WhatsApp 0711948455
Ons koerier landwyd!

Baie Baie dankie vir elke een se ondersteuning, kommentaar, kompliment , deel van ñ plasing en 👍🏻/♥️ in die jaar 2022🙏❣️...
31/12/2022

Baie Baie dankie vir elke een se ondersteuning, kommentaar, kompliment , deel van ñ plasing en 👍🏻/♥️ in die jaar 2022🙏❣️

Ons was stil op die blad... maar druk besig agter die skerms met bestellings, huishouding, kinders/baba, tuisterapie ,plaaswerke en en en😅 Ons hoop om DV 2023 meer aktief op die blad te wees!

Voorspoedige 2023 vir elke een!!!🎉🎊🎈

Mag onse Hemels Vader in 2023 vir ons Dankbaarheid skenk!
Dankbaarheid vir soveel dinge wat ons as vanselfsprekend aanvaar!
Dankbaarheid vir daardie klein dingetjies wat so ongesiens by ons verbygaan!
Dankbaarheid dat Hy nog met ons ondankbare mens bemoeienis maak!
Dankbaarheid vir Sy Grote Genade,Onverdiend!!

Ons kyk teen die heuwels maar U sien verby!🙏🙏🙏

Kalahari groete ❣️

Die 2tjies leef vir daardie middag stappie!
28/12/2022

Die 2tjies leef vir daardie middag stappie!

Om met ñ boer getroud te wees het baie voordele👨🏼‍🌾....Een daarvan ....hulle is handig!🪚🪛🔧⛏️🗜️🧰📢📢Hier is Gemmervark se n...
24/12/2022

Om met ñ boer getroud te wees het baie voordele👨🏼‍🌾....Een daarvan ....hulle is handig!🪚🪛🔧⛏️🗜️🧰

📢📢Hier is Gemmervark se nuwe voorraadkamer!!🎀🎀🎀
Houthuis of wolhuis .... als kan nou uit my huis! 💪💪💪
En kyk net my mooi uitsig!🏜️🌳🌾🌿⛅

Hy was seker moeg vir die Gemmervark se “varkhok" in die huis....want daar is nie ñ verterk wat nie wol of handwerk goed in het nie!🙈😅😅

Die los houtpale met die balkon wat voor die deur verbyloop , gaan sommer deel vorm van die kinders se klimraam!

Ek het begin inpak maar dit gaan ñ tydjie neem!!!

Dankie my liewe man 🙏❣️

Ons het nog net ñ paar hout-ryg-speelgoed oor!!!Afslag prys tot 15 Des‼️‼️Of tot voorraad hou‼️‼️‼️‼️Hierdie rygdiere is...
09/12/2022

Ons het nog net ñ paar hout-ryg-speelgoed oor!!!

Afslag prys tot 15 Des‼️‼️

Of tot voorraad hou‼️‼️‼️‼️

Hierdie rygdiere is handgemaak van goeie kwaliteit hout!

Dit het soveel opvoedkundige voordele!🧠🫲🏻👀

Ek gebruik dit self vir my seuntjie wat terapie ontvang

Ons ketties is ongelukkig almal uit...ons hoop om in die jaar weer voorraad te hê.

Pryse is by fotos plasings ‼️

Beskikbaar:

Kat🐈
Hasie🐇
Trekker🚜
Olifant 🐘( baie min vooraard)
Skaap🐑( baie min vooraard)

Ons stuur met pudo R50🚛

Sonneblomme 🌻🌻🌻🌻🌻!!!Jy hou van sonneblomme....... of jy hou nie daarvan nie!!!😎😎😎Maar hierdie sonneblom skinkbord sal en...
05/11/2022

Sonneblomme 🌻🌻🌻🌻🌻!!!

Jy hou van sonneblomme....... of jy hou nie daarvan nie!!!😎😎😎

Maar hierdie sonneblom skinkbord sal enige donker gemoed ophelder!!!☀️☀️☀️

En daardie koppie koffie of tee sommer ekstra lekkerder laat smaak!☕🍰

Skinkbord 30 x 35cm
Leer handvatsels

24/10/2022
ñ Stukkie Lente🌺🌷🪷🌸🏵️🌻🌼🦋🐞🐝Fotos Dankie
15/10/2022

ñ Stukkie Lente🌺🌷🪷🌸🏵️🌻🌼🦋🐞🐝

Fotos Dankie

Toetu's en nogmaal’s Toetu's!!!💃🥳🤩Baie dankie vir almal se ondersteuning!!!❣️Ons het besluit om die afslag op die XXL Ha...
06/10/2022

Toetu's en nogmaal’s Toetu's!!!💃🥳🤩

Baie dankie vir almal se ondersteuning!!!❣️

Ons het besluit om die afslag op die XXL Haar Toetu's nog vir Oktober ook te gee!

Hier is ons Mini en XXL Haar Toetu's....
Ons Mini is groter as die gewone Scrunchies.
Die XXL is amper 4 KEER groter as die gewone Scrunchie 😎 ± 20cm deursneë

XXL Haar Toetu's....Nou R45 as jy 10 en meer vat R40!‼️
Ons het amper 60 kleure om van te kies 🌈

Bestel jou Toetus by 0711948454
Ons stuur landwyd!

Hier is nog ñ paar van ons mandjies met houers in.🤩😍🤩😍Hierdie groen is een van my gunsteling kleure 😍😍😍En grys bly maar ...
17/09/2022

Hier is nog ñ paar van ons mandjies met houers in.🤩😍🤩😍

Hierdie groen is een van my gunsteling kleure 😍😍😍

En grys bly maar net gewild!💪🏆

2½L grootte mandjie met houer in en leer handvatsels.

Ons maak dit in jou kleur en grootte!

Address

Olifantshoek

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27711948454

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gemmer Vark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Gemmer Vark:

Share

Category