24/07/2024
Bybeljoernaal Kreatiewe Byeenkoms:
Waar: CafΓ© Cozies, The Hive, Vanderbijlpark
Koste: R80 per persoon
Begin Datum: 25 Julie 2024
Tyd: 09:30 - 12:00
Gevolg deur elke 2de Donderdag vanaf 09:30 - 12:00
π¨πβ¨ Sluit by ons aan vir 'n onvergeetlike ervaring!
Deel in die Woord terwyl jy jou kreatiwiteit deur kuns uitdruk. Geniet die geselskap van mede gelowiges terwyl jy inspirasie in die Skrif vind.
Elke sessie sluit 'n gratis koffie en pannekoekbederf in. Plus, verfris jou kreatiewe gees met maandelikse doodle-bladsye, stensils, en ander joernaalhulpmiddels.
Moenie dit misloop nie β bespreek vandag nog jou plek! β¨ππ¨