Melk en Heuning

Melk en Heuning Melk&Heuning is 'n familiebesigheid in die hartjie van die Karoo. Our products are also online! Hier word heerlik gekuier en gesmul.

Melk&Heuning is 'n heilsaamheidswinkel waar goeie kos en vriendskap ontmoet! Verder bied ons gedroogde vrugte, neute, keto en banting vreugdes, natuurlike velprodukte, aanvullings en soveel meer te koop aan! Ons is geleë in Orania, so kom maak 'n draai of besoek ons op ons webwerf by www.melkenheuning.co.za. Melk&Heuning is a wellness shop where friends and good food meet! Here you can socialize a

nd nibble! We also sell dried fruit, nuts, keto end banting delights, natural skincare, supplements and so much more! We are located in Orania, so come and check us out or visit our website at www.melkenheuning.co.za.

07/08/2026
07/08/2026

Feestelike Vrydag!🥂🤍

Meneer koffie het gepraat...☕️
06/08/2026

Meneer koffie het gepraat...☕️

05/08/2026

Dis nou al amper ‘n week terug en ons voel ons vier nog steeds fees! Op nog 6 jaar van vreugde uitdeel!🥂🤍

Dankie aan almal wat ons verjaarsdag so spesiaal gemaak het!🌿

In hierdie maand van afwagting vir die nuwe seisoen wat weer bloeisels en nuwe lewe bring, gaan ons fokus om die klein g...
04/08/2026

In hierdie maand van afwagting vir die nuwe seisoen wat weer bloeisels en nuwe lewe bring, gaan ons fokus om die klein goedjies te koester.

Wat koester ons?
• rustig asemhaal
• ⁠klein oomblikke
• ⁠mooi detail
• ⁠God se hand in elke dag

Kom loer in en koester saam met ons.🥂🌿

Address

Afsaalgebou Pêrellaan
Orania
8752

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27844526979

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Melk en Heuning posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share