Die Hengel Hoek

Die Hengel Hoek Vir al jou hoek-aas en dips benodighede. For all your hook baits and dips needs.

Die Hengel Hoek wens vir ieder en elk 'n gesonde, vreugdevolle en suksesvolle 2023 toe!
01/01/2023

Die Hengel Hoek wens vir ieder en elk 'n gesonde, vreugdevolle en suksesvolle 2023 toe!

25/12/2022
Mooi vangste by Vanderkloofdam voor die vloedwater deur oom Martiens hulle. Dips wat gebruik was is Simplicty se Garlic+...
20/11/2022

Mooi vangste by Vanderkloofdam voor die vloedwater deur oom Martiens hulle.
Dips wat gebruik was is Simplicty se Garlic+boldip ,Simplicty se Spirits boldip, LL Signature Series se Jinx (wintergreen) dip, en Legacy Series se Maximus Carp dip.
Hoek aas was Simplicity se Garlic bleeding floats,Gariep dips se Musk floats.
En dan het hulle Legacy Feed Plus gebruik.

My pa het bietjie kom kuier, al die pad van Gauteng af, so ek het hom laasnaweek gevat om bietjie te gaan visvang by Rol...
18/06/2022

My pa het bietjie kom kuier, al die pad van Gauteng af, so ek het hom laasnaweek gevat om bietjie te gaan visvang by Rolfontein, Vanderkloofdam. Dit was maar koud en winderig maar ons kon darem daarin slaag om hierdie 2 mooi visse te gevang het. Die 10.8kg barber het ek op Loutjie Louwies se Signature Series Barber Muti en Simplicity se Cheese+ gevang. Ek het al baie sukses met hierdie kombinasie dips gehad om barbers te vang. My pa het ook hierdie mooi 3.2 kg karp gevang met o.a Signature Series se grondvoer. Geelvisse het ongelukkig ook baie gepla maar andersins 'n baie lekker naweek. Kom besoek ons vir nog puik produkte van Signature Series en Simplicity by die Hengel Hoek! 🐟

20/04/2022

Vissermane en hulle planne.

15/04/2022
Kom besoek Die Hengel Hoek in Orania vir al jou hoekaas en dips benodighede! Ons het o.a. voorraad van Simplicity en LL ...
03/04/2022

Kom besoek Die Hengel Hoek in Orania vir al jou hoekaas en dips benodighede! Ons het o.a. voorraad van Simplicity en LL Signature Series

Address

A170 H/v Perellaan & Marmerstraat
Orania
8752

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Hengel Hoek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Hengel Hoek:

Shortcuts

Share

Category