Die Ysbeertjie

Die Ysbeertjie Ons vervaardig en verkoop ys en verskeidenheid ysies.

Groter opgewondenheid as hierdie gevoel het ek lanklaas beleef. Vryheid in ons tyd!
24/02/2023

Groter opgewondenheid as hierdie gevoel het ek lanklaas beleef. Vryheid in ons tyd!

03/02/2023

Ons het goeie klompie voorraad ys opgebou vir hierdie naweek. Kom draai gerus

20/01/2023

Ons gaan hierdie naweek tegemoet met dieselfde beurtkrag nagmerrie as wat ons die laaste ruk ervaar. Daar is nog nie verligting nie. Ons werk hard aan oplossings en glo dat ons binnekort groot veranderinge gaan ervaar. Tot dan het ons ongelukkig nog "ice shedding". Ons is werklik jammer vir die ongerief wat ervaar word.

15/01/2023

Ons weet nie hoe lank die onmiddelike kragkrisis gaan voortduur nie, ons weet net ons het 'n hengse krisis om ys gemaak te kry, en gevries te hou. Ons is besig om alternatiewe te ondersoek, saam met dit is daar natuurlik ook finansiële uitdagings. Ons vra asb vir geduld en begrip, en ons d**k ook aan elke ander besigheid wat swaar kry en sukkel met verliese. Ons waardeer ons kliënte se volgehoue ondersteuning. Raad tov koste effektiewe drie fase rugsteun stelsels sal grootliks waardeer word. Kontak my gerus op 0828438107

12/10/2022

Baie dankie aan al ons lojale ondersteuners en kliënte. Die Ysbeertjie is nou in sy 5de jaar van besigheid en ons sien uit na die volgende vyf jaar. Ons kliënte is vir ons belangrik, en ons waardeer elkeen van julle. Dit is vir ons lekker om saam met die plaaslike besighede te groei, en deel te kan wees van iets groter!

Die Ysbeertjie het verlede week uitgebrei, en het nou 4 Ysmasjiene wat voltyds loop. Ons is gereed vir die Karnaval! Kon...
29/09/2022

Die Ysbeertjie het verlede week uitgebrei, en het nou 4 Ysmasjiene wat voltyds loop. Ons is gereed vir die Karnaval! Kontak +27 82 843 8107 om bestellings te plaas.

30/03/2022
Die verpakkingsmateriaal, petrol, en elektrisiteitskostes styg astronomies, ons gaan die ys se prys ook moet aanpas. Sal...
07/03/2022

Die verpakkingsmateriaal, petrol, en elektrisiteitskostes styg astronomies, ons gaan die ys se prys ook moet aanpas. Sal julle op hoogte hou sodra ons al die kostes het. Verhoging sal dv 1 April in werking tree.

24/08/2021

Die Ysbeertjie is volstoom aan die gang, kom ondersteun ons gerus. Ys steeds R10 per pak. Kontak 0828438107

05/06/2021

Kom kry jou ys vandag vir slegs 10 Ora per pak. Kontak 0828438107

Address

Driedoringlaan K138
Orania
8752

Opening Hours

Monday 17:00 - 21:00
Tuesday 17:00 - 21:00
Wednesday 17:00 - 21:00
Thursday 17:00 - 21:00
Friday 17:00 - 21:00
Saturday 07:00 - 21:00
Sunday 07:00 - 21:00

Telephone

+27828438107

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Ysbeertjie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Ysbeertjie:

Shortcuts

Share