Die ou Karooplaas Winkelsentrum

Die ou Karooplaas Winkelsentrum Intieme winkelsentrum in Orania geinspireer deur die tydlose karakter van die Karoo.

05/10/2022

πŸ‘¨πŸ»β€πŸ³πŸ³πŸ‘©πŸΌβ€πŸ³πŸ½

Lekker Braaidag by Ou Karooplaas! Dankie vir al die deelnemers, Afsaal Eiendomme wat die dag geborg het en Plaaswerf, Kl...
26/09/2022

Lekker Braaidag by Ou Karooplaas! Dankie vir al die deelnemers, Afsaal Eiendomme wat die dag geborg het en Plaaswerf, Klein Nig & Neef en Naguil wat ook pryse geborg het. Al die deelnemers kon met 'n prys wegstap πŸŽ‰πŸ†

BRAAI KOMPETISIE by Ou Karooplaas op Braaidag - Sa. 24 Sept. PRYSE + VERMAAK!! Meer inligting πŸ‘‡
23/09/2022

BRAAI KOMPETISIE by Ou Karooplaas op Braaidag - Sa. 24 Sept. PRYSE + VERMAAK!! Meer inligting πŸ‘‡

Elke hengelaar se droom! Kom loer gerus in by Ou Karooplaas Sentrum in Orania 🎣
01/09/2022

Elke hengelaar se droom! Kom loer gerus in by Ou Karooplaas Sentrum in Orania 🎣

Donderdag 1 Sept. 🐟🎣
30/08/2022

Donderdag 1 Sept. 🐟🎣

Orania het werklik ontaard in 'n dorp wat kan spog met sy koffiewinkels en restaurante. Ons Karoodorp bied soveel meer a...
17/08/2022

Orania het werklik ontaard in 'n dorp wat kan spog met sy koffiewinkels en restaurante. Ons Karoodorp bied soveel meer as net koeksisters en tee (soos die media jou graag wil laat glo!). Gaan maak gerus 'n draai by Die Kantien, Melk en Heuning, Oewer Restaurant, Stokkiesdraai, Windpomp, Die Steeg, Passie ens. (jammer as ek iemand uitgelaat het). Mense, dis net kwaliteit... omgee kwaliteit.

Nou die dag sΓͺ 'n toeris met 'n sterk Sandton aksent vir haar vriend hier op die stoep by Ou Karooplaas: "Orania is like the new Clarens for me" πŸ˜‚ Wie sou 10 jaar terug dit kon raai!? Hier is 'n paar voorbeelde van Plaaswerf by Ou Karooplaas se bydrae tot Orania se groeiende reputasie as 'n "gourmet" bestemming. Omgee kwaliteit!

Iets spesiaal vir die dames die maand by Niggie 🀩 Sien kiekies vir meer inligting πŸ‘‡
15/08/2022

Iets spesiaal vir die dames die maand by Niggie 🀩 Sien kiekies vir meer inligting πŸ‘‡

Spaar groot πŸ“£ Winskopies nou beskikbaar by Nig en Neef. Sien foto's vir meer inligting πŸ‘‡
15/07/2022

Spaar groot πŸ“£ Winskopies nou beskikbaar by Nig en Neef. Sien foto's vir meer inligting πŸ‘‡

TSE Afsaal Eiendomme het reeds in 2007 hul deure in Orania oopgemaak. Die grond waarop Ou Karooplaas staan was byna 10 j...
08/07/2022

TSE Afsaal Eiendomme het reeds in 2007 hul deure in Orania oopgemaak. Die grond waarop Ou Karooplaas staan was byna 10 jaar terug juis by Afsaal gekoop. Vandag is hul kantoor by ons sentrum geleΓ«. Kontak die span by Afsaal vir meer inligting oor eiendom (koop, huur en ontwikkel) in en om Orania. Een van Orania se oudste besighede wat deur die jare 'n reuse bydrae gelewer het tot eiendomsontwikkeling in die Afrikanertuiste. Skakel 079 192 4337 vir meer inligting of stuur 'n e-pos na [email protected]

'n Wonderlike ervaring vir dames by Plaaswerf, Ou Karooplaas Sentrum. Tradisionele High Tea vir slegs R 100 pp, daagliks...
07/07/2022

'n Wonderlike ervaring vir dames by Plaaswerf, Ou Karooplaas Sentrum. Tradisionele High Tea vir slegs R 100 pp, daagliks beskikbaar (slegs op bespreking) tot 16:00. Jul tafel word gedek met jul keuse van een van die pragtige Jenna Clifford teestelle by Plaaswerf. Kies jul eetgoedjies vanaf die spesiale High Tea spyskaart. Plaaswerf neem High Tea besprekings vir tafels van 2 tot 12 dames. Dis nou iets besonders vir ma en dogter, vriendinne en dames funksies. Bespreek jul High Tea by 072 821 3421.

Die groot dag is hier! Niggie se mans afdeling, Neef, maak vandag oop. HoΓ« kwaliteit seuns- en mansklere is nou beskikba...
17/06/2022

Die groot dag is hier! Niggie se mans afdeling, Neef, maak vandag oop. HoΓ« kwaliteit seuns- en mansklere is nou beskikbaar teen bekostigbare pryse by Ou Karooplaas Sentrum, Orania.

NUUT by Ou Karooplaas Sentrum πŸ“£ Ka-Rook, Orania se eie tabakwinkel, bied 'n groot verskeidenheid tabakprodukte, vapes, h...
14/06/2022

NUUT by Ou Karooplaas Sentrum πŸ“£ Ka-Rook, Orania se eie tabakwinkel, bied 'n groot verskeidenheid tabakprodukte, vapes, hookahpype en pragtige tradisionele pype. Kom loer gerus in. Hier is 'n paar voorbeelde van Karook se keur produkte πŸ‘Œ

Address

R369
Orania
8752

Telephone

+27769432214

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die ou Karooplaas Winkelsentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share