Deltronics Mosselbaai, LED ligte en bybehore

Deltronics Mosselbaai, LED ligte en bybehore LED Ligte en Bybehore IN ORANIA

23/04/2024

Manne benodig vir pekanneut oestyd!

Sluit in reëlings met verblyf asook etes.

Ouderdom: 20-30 jaar

Vereistes:
-Suksesvolle aansoek vir werkspermit in Orania (vir eie koste).
-Suksesvolle kandidate moet self van en na Orania kan reis.
-Suksesvolle kandidate moet volle periode beskikbaar wees vanaf 1 Junie tot en met einde Julie 2024.
-Geen misdaadrekord (Polisieklaring word op Orania gedoen).
-Moet in spanverband kan werk.
-Streng GEEN DWELM BELEID. Dwelmtoetse word met aankoms in Orania gedoen.
-Potensiaal vir permanente indiensneming.

Kontak Arbeidadel by 079 629 0148
Sluitingsdatum 17 Mei 2024

25/02/2024

Hou die spasie in die oog... hier kom grooooot verandering... Deltronics Mosselbaai, LED ligte en bybehore het geskuif na ORANIA... Steeds is ons net oproep ver..

The Goods Shed
30/10/2023

The Goods Shed

05/08/2023
Nuwe voorraad... kom besoek The Goods Shed Blandstraat 55 Mosselbaai.
20/07/2023

Nuwe voorraad... kom besoek The Goods Shed Blandstraat 55 Mosselbaai.

The Goods Shed BAIE NUWE VOORRAAD...
19/06/2023

The Goods Shed BAIE NUWE VOORRAAD...

Address

Orania
6500

Telephone

+27834682138

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Deltronics Mosselbaai, LED ligte en bybehore posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Deltronics Mosselbaai, LED ligte en bybehore:

Shortcuts

Share

Category