CYCLE Addict

CYCLE Addict One life, live it!

Omw! Dit was nou so fantasties om ons spannetjie te laat deelneem aan die Build It Cycle Tour 2027!! Ons is super trots ...
06/09/2026

Omw! Dit was nou so fantasties om ons spannetjie te laat deelneem aan die Build It Cycle Tour 2027!! Ons is super trots op almal! 💚

Alejandré Nel - 2e o/17 op d 42km
Mijanke Collins - 2e o11 op d 10km (en sy is net 6jr oud)!
Rigter Collins (5jr) - "Young Gun" award vir die jongste deelnemer op die 10km. Hy het die HELE roete gery sonder dat iemand hom stoot!!!👏💪 Dankie ons dogter Ilanda Collins dat jy saam hom dit aangepak het! Ons hoop die fietsrygogga het jul al 3 gebyt! ♥️
Ouma Corné het met haar kleinkind, baba Iwan, in 'n baby trailer ook die 10km voltooi op haar e-bike. Eerste deelname na kanker behandeling voltooi is. Ek is so dankbaar en trots! Ons prys die Vader.🙏
Wat 'n wonderlike voorreg om as familie dit te kon saamdoen!!♥️♥️♥️

Peter John Botha was ook in die sprint vir die wen by d 42km!💪💚

Ons 3 nuwe ryers Adin Piedt, Jody Prinsloo en Heinrich Nuys het hul heel eerste padfiets race gery, 42km...op bergfietse en mooi klaargery!👏

Jaco von Molendorff en sy dogter Ziané het die 42km op hul tandem kafgedraf! Mooi so julle!!👏🤩

Jaden Camfer het weer soos van ouds as "guest rider" in ons klere aan d 130km deelgeneem! Ongelukkig in val gewees.🥹 Gelukkig nie ernstig beseer, maar met gekrokte fiets kon hy nie klaarry. Sinovuyo Juries het pap wiel gekry op d 130km en kon nie race voltooi. So jammer!😭

Serfie was ook in val by d 130km, kon ongelukkig nie klaarry.🥹 Gelukkig net velle af, knie beseer wat alreeds geopereer is en pols & skouer seergemaak. 💚

Baaaie trots op Corné Nel, Josh Samson, Johan Griffioen en Lizelle Terblanche wat die 130km aangepak het en so mooi gery het!! Well done julle ysters, ons is so trots op julle!👏💪

Aan al ons ander vriende en kliënte: Dat jul hierdie dag kon klaar race en geniet is fantasties! Ons is baie trots op jul almal!!!🚴‍♀️🚴💕

#

06/09/2026

Great Wout van Aert!!👏

06/09/2026
04/09/2026

Kom kuier by Tall Goose vir die Built It fiets event! Ons is oop Saterdag tot 17:00 en Sondag tot 12:00 vir die publiek. Sien jou daar!

📌 15 Rademeyer St | Oudtshoorn

Please pray for Michael Foster!! This is terrible news!🥹🙏
04/09/2026

Please pray for Michael Foster!! This is terrible news!🥹🙏

SOUTH AFRICAN MOUNTAIN BIKE STAR SERIOUSLY INJURED IN COLLISION WITH MOTORCYCLE
Multiple South African mountain bike champion Michael Foster, who races for the Ford Prime Bunch professional team, has been seriously injured in a collision with a motorcycle while training on Wednesday, 2 September. Here are the details of what happened and his current prognosis.
Full story here: https://www.treadmtb.co.za/south-african-mountain-bike-star-seriously-injured-in-collision-with-motorcycle/

Medalist Trampolines 3.6m. 🤩 Best way to keep the young ones busy for a long time. The cute Bekker twins had their birth...
04/09/2026

Medalist Trampolines 3.6m. 🤩 Best way to keep the young ones busy for a long time. The cute Bekker twins had their birthday last Saturday and their new trampoline was so much fun!! Nephew Iwan also enjoyed himself tremendously! ♥️
Order yours now!
Delivered within 48 hours (except over weekends).
Available at Cycle Addict: 081 343 8411

Moooiii!!♥️♥️♥️
03/09/2026

Moooiii!!♥️♥️♥️

Petrolpryse is alweer op. Hierdie is gesonde manier van vervoer werk toe, skool toe, sport toe! Oorweeg dit maar. Jy sal...
03/09/2026

Petrolpryse is alweer op. Hierdie is gesonde manier van vervoer werk toe, skool toe, sport toe! Oorweeg dit maar. Jy sal nie spyt wees nie! As die fietsrygogga byt, is dit regtig 'n wonderlike manier om stres te ontlaai of tyd saam jou maats of kinders te spandeer!!👏💥❣️

Address

Klein Karoo Co-op, Park Road
Oudtshoorn
6625

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CYCLE Addict posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to CYCLE Addict:

Shortcuts

Share

Category