Lizma's Laser Cutting And Engraving

Call Directions Website

Lizma's Laser Cutting And Engraving Laser-cut & gegraveerde geskenke ✨
Gepersonaliseer | Handgemaak
Oudtshoorn | Courier SA-wyd
📩 WhatsApp vir bestellings

Wapenrusting van God  - Boekmerk🦋Persoonlike Graveering Grootte: 111 mm x 211 mmBeskikbaar in bruin en wit houd. 📍Oudtsh...
12/10/2026

Wapenrusting van God - Boekmerk🦋

Persoonlike Graveering

Grootte: 111 mm x 211 mm

Beskikbaar in bruin en wit houd.

📍Oudtshoorn
🚚 Koerier beskikbaar.

Whatapp : 0847282207

12/10/2026
08/10/2026

🎄✨ KERSVERSIERINGS IS HIER! ✨🎄
Maak hierdie Kersfees se boom ekstra spesiaal met ons laser-gesnyde Kersversierings! ❤️

🎁 Verskillende ontwerpe
🎁 Verskillende pakke & pryse beskikbaar
🎨 Beskikbaar in wit en bruin
👧🏼 Perfek vir die kinders om self te verf!
Kies jou gunstelinge en bou jou eie Kersfeesversameling! 🎄✨

📍 Handgemaak in Oudtshoorn

🚚 Koerier landwyd beskikbaar

📲 WhatsApp 084 728 2207 vir bestellings of navrae

✨ Lizma’s – Unieke laser-cut geskenke & dekor.

08/10/2026

🐑 Skaap Coaster Houer met Coasters 🐑
Uniek en prakties – hierdie skaap-vormige coaster houer hou jou tafel netjies én lyk sommer oulik ook!
✨ Ingesluit:
1 x Skaap coaster houer
7 x Coasters
📏 Grootte houer: 180 x 120 mm
📏 Coasters: 117 x 115 mm

💰 Prys: R50
Perfek vir jou huis of as ’n geskenk 🌿

Handgemaak met sorg in Oudtshoorn.

🚚 Ek courier reg oor Suid-Afrika

📞 Bestel via WhatsApp: 084 728 2207

🎄✨ KERSVERSIERINGS IS HIER! ✨🎄Maak hierdie Kersfees se boom ekstra spesiaal met ons laser-gesnyde Kersversierings! ❤️🎁 V...
05/10/2026

🎄✨ KERSVERSIERINGS IS HIER! ✨🎄

Maak hierdie Kersfees se boom ekstra spesiaal met ons laser-gesnyde Kersversierings! ❤️

🎁 Verskillende ontwerpe
🎁 Verskillende pakke & pryse beskikbaar
🎨 Beskikbaar in wit en bruin
👧🏼 Perfek vir die kinders om self te verf!
Kies jou gunstelinge en bou jou eie Kersfeesversameling! 🎄✨

📍 Handgemaak in Oudtshoorn
🚚 Koerier landwyd beskikbaar

📲 WhatsApp 084 728 2207 vir bestellings of navrae

✨ Lizma’s – Unieke laser-cut geskenke & dekor.

02/10/2026

🤍 “Ons familie bestaan uit baie harte” – Hangdekor 🤍

💰R 80

’n Pragtige, betekenisvolle muurhanger wat jou gesin simboliseer. Ideaal vir huisdekor of as ’n spesiale geskenk vir familie, nuwe huise of geliefdes.

✨ Produkbesonderhede:
• Bord grootte: 142 mm breed x 94 mm hoog
• Kom met 10 los hartjies (40 mm elk)
• Kan gepersonaliseer word
• Gereed om op te hang

📍 Oudtshoorn – Western Cape
🚚 Koerier landwyd beskikbaar

Stuur gerus ’n boodskap om te bestel of jou eie woorde/idee te bespreek 🤍

☎️ 0847282207

29/09/2026

🌸Belowe eks nie 'n plakker nie! 😄

🌸Ek plak wel al jou produkte met gom vas ja !

🌸Gehalte geskenke wat hou!

💚Hierdie is die lekkerste deel van my werk. Alles word met baie liefde en geduld aan makaar gesit.

🌸Kom in kontak met ons en bestel jou geskenke hier !

🪴Whatsapp :
https://wa.me/c/27847282207

Whatapp: 0847282207

🪴Facebook : Lizma's

https://www.facebook.com/share/18bB2MAP6s/

🪴Instagram :

https://www.instagram.com/lizma_s_laser_cutting_and_engr?stkn=amgzMHpzOWM3eWlh

🪴Tik Tok :

https://www.tiktok.com/?_r=1&_t=ZS-9A8EqjFgtHD

🌸💚⚘️

Address

Prince Albert
6620

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lizma's Laser Cutting And Engraving posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category