Die Suikerpot

Die Suikerpot Hand gemaakte lekkernye, van die kombuis tot by jou deur.

πŸŽ‰ LAATSTE KEER VIR 2025 πŸŽ‰Die Suikerpot is MORE by Protea Hoogte met ons vars, heerlike koeksisters 🍯Dit is ons laaste ve...
30/12/2025

πŸŽ‰ LAATSTE KEER VIR 2025 πŸŽ‰
Die Suikerpot is MORE by Protea Hoogte met ons vars, heerlike koeksisters 🍯
Dit is ons laaste verkope vir die jaar 2025, so moenie dit misloop nie!
Kom kry jou soet bederf voor ons afsluit vir die jaar πŸ˜‰
Ons sien julle daar! πŸ’›

NUUT! NUUT! NUUT! FantastieseKOEKSISTER POEDINGOns eie resep! 😍πŸ”₯ Maak net warm in die oond🍨 Bedien met vla of roomysSleg...
08/12/2025

NUUT! NUUT! NUUT!
Fantastiese

KOEKSISTER POEDING

Ons eie resep! 😍

πŸ”₯ Maak net warm in die oond
🍨 Bedien met vla of roomys

Slegs R100 per poeding
800g bakkie

Beperkte voorraad bestel vroeΓ«r om teleurstelling te voorkom!

Stuur vir my ’n WhatsApp om joune te bespreek. 072 395 9876
En
Ons lewer af
πŸ₯¨

25/11/2025

Heerlike, vars koeksisters hierdie naweek!

Kom ondersteun ons en kom haal jou stroperige koeksisters – perfek vir die naweek!

πŸ“… Vrydag:
πŸ“ Protea Hoogte Spar
πŸ“ Bottelary Spar
πŸ“ Phesantekraal Spar

πŸ“… Saterdag:
πŸ“ Phesantekraal Spar
πŸ“ Uitzicht Spar

Dankie vir almal wat elke week koop en deel. Ons waardeer julle ondersteuning baie!

Heerlike, vars koeksisters by Protea Hoogte Spar! 😍Ons koeksisters is vars uit die stroop en vandag by Protea Hoogte Spa...
21/11/2025

Heerlike, vars koeksisters by Protea Hoogte Spar! 😍

Ons koeksisters is vars uit die stroop en vandag by Protea Hoogte Spar beskikbaar!
As jy lus is vir iets soet, sag en perfek gedraai β€” kom gryp joune voordat dit weer uitverkoop! πŸ™Œ

πŸ“ Te kry by Protea Hoogte Spar – terwyl voorraad hou!
Kom ondersteun, kom geniet. πŸ’›βœ¨

I've just reached 1K followers! Thank you for continuing support. I could never have made it without each one of you. πŸ™πŸ€—...
07/11/2025

I've just reached 1K followers! Thank you for continuing support. I could never have made it without each one of you. πŸ™πŸ€—πŸŽ‰ liefde Die Suikerpot xoxo

🍯 Ons is steeds by Protea Hoogte – net by die apteek vandag! πŸ˜‹Kom haal jou vars, stroperige koeksisters – bros buite, sa...
31/10/2025

🍯 Ons is steeds by Protea Hoogte – net by die apteek vandag! πŸ˜‹
Kom haal jou vars, stroperige koeksisters – bros buite, sag binne en gemaak met liefde πŸ’›

Moenie wag nie, kom gryp jou pakkie by die apteek in Protea Hoogte voor dit uitverkoop!

πŸ₯° Vars, goudbruin en stroperig soos altyd!Ons koeksisters is weer Vrydag beskikbaar by Protea Hoogte Spar Γ©n Bottelary S...
21/10/2025

πŸ₯° Vars, goudbruin en stroperig soos altyd!
Ons koeksisters is weer Vrydag beskikbaar by Protea Hoogte Spar én Bottelary Spar 🌸

Kom loer in vir daardie soet bederf wat net reg is vir die naweek – bros buite, stroop-sag binne πŸ˜‹
Jy sal die geur nie kan weerstaan nie! πŸ’›

16/10/2025

Dis weer daai tyd van die week! Ek gaan mΓ΄re by Protea Hoogte Spar staan met vars, goue koeksisters – crispy buite en stroopsoet binne! Kom gryp jou pakkie voor dit uitverkoop! πŸ˜ŠπŸ˜‰

14/10/2025

Daar’s min dinge wat ’n dag beter maak as ’n koppie koffie en ’n vars koeksister 🍯
Ons bak met liefde, jy proe die verskil!

Dis nie ek wat dit sΓͺ nie... dis my kliΓ«nte πŸ˜‹πŸ’›β€˜SUPER LEKKER! Ek kan nie wag tot volgende Vrydag nie!’As jy nog nie ons v...
12/10/2025

Dis nie ek wat dit sΓͺ nie... dis my kliΓ«nte πŸ˜‹πŸ’›
β€˜SUPER LEKKER! Ek kan nie wag tot volgende Vrydag nie!’

As jy nog nie ons vars, stroperige koeksisters geproe het nie – jy mis uit! 🍯✨
Kom sΓͺ hallo by Protea Hoogte Spar elke Vrydag en trakteer jouself met iets soet en eg Suid-Afrikaans 😍

Ons sien jou daar! πŸ’›

Ons harte is so bly om te hoor dat ons koeksisters by die Suikerpot soveel vreugde bring! πŸ₯°Jou ondersteuning en terugvoe...
20/09/2025

Ons harte is so bly om te hoor dat ons koeksisters by die Suikerpot soveel vreugde bring! πŸ₯°
Jou ondersteuning en terugvoer beteken regtig vir ons baie. πŸ’•

πŸ“ Jy kan ons elke Vrydag kry by:

Spar Brackenfell

Bottelary Spar

Kom sΓͺ hallo en kom geniet ietsie soet! β™‘β™‘

Address

Louie Street
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27727573269

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Suikerpot posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Suikerpot:

Share

Category