Elna Die Wolnessie

Elna Die Wolnessie Wol, Naaldwerk en Handwerkwinkel.

Kleurkaart van Elle katoene . Dk en 4Ply.
04/08/2026

Kleurkaart van Elle katoene . Dk en 4Ply.

03/08/2026

As die Here my spaar vertrek ek Donderdag vir n week na my kleinkind toe . Skakel groot asb die winkel by 0637202335.

Ons het die Elle katoen in die DK en 4Ply in gekry. Die hele reeks in albei. Hier en daar is daar een op back order. R27...
03/08/2026

Ons het die Elle katoen in die DK en 4Ply in gekry. Die hele reeks in albei. Hier en daar is daar een op back order. R27.50 per 50 gram bol.

Kleurkaart van die Himalaya Everyday. Ek het stukkies geplak omrede die kleur van die wol verskil van die foto.
31/07/2026

Kleurkaart van die Himalaya Everyday. Ek het stukkies geplak omrede die kleur van die wol verskil van die foto.

Kismet Baby Swirl is hier.
31/07/2026

Kismet Baby Swirl is hier.

Ons het Kismet se Glitter reeks in gekry.
31/07/2026

Ons het Kismet se Glitter reeks in gekry.

Ons het die Himalaya DK ontvang asook die Himalaya Bebe Lux.
31/07/2026

Ons het die Himalaya DK ontvang asook die Himalaya Bebe Lux.

Alta Visagie het die pragtige haas gehekel.
30/07/2026

Alta Visagie het die pragtige haas gehekel.

Ons het stuffing in gekry. 2 verskillende soorte.
30/07/2026

Ons het stuffing in gekry. 2 verskillende soorte.

Carmanthea het die link gestuur vir die mussie patroon.
28/07/2026

Carmanthea het die link gestuur vir die mussie patroon.

Address

3 Dorp Street
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:30
Saturday 09:00 - 12:30

Telephone

+27637202335

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elna Die Wolnessie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share