Lief & Lag

Lief & Lag Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Lief & Lag, Shopping & retail, Parys.

Die mooiste kuns blomme op ons Lief & Lag Rak. Julle kan kom loer & kuier na hartelus. Lief & Lag produkte is beskikbaar...
07/09/2018

Die mooiste kuns blomme op ons Lief & Lag Rak. Julle kan kom loer & kuier na hartelus. Lief & Lag produkte is beskikbaar by alle Platteland Stofpad Winkels.
WAAR:
Platteland Stofpad Winkel ~ 20 Alleman str, Parys.
Platteland Hoofpad Winkel ~ 73 Bree str, Hoi Polloi Gebou, Parys.
Platteland Stofpad Winkel Vryburg ~ Guns & Roses Corner, Hoek van Mark & Delarey str, Vryburg.
Sien julle daar!

Julle moet kom inloer... Lief & Lag produkte beskikbaar by alle Platteland Stofpad Winkels. Die mooiste Plafon plate & k...
07/09/2018

Julle moet kom inloer... Lief & Lag produkte beskikbaar by alle Platteland Stofpad Winkels. Die mooiste Plafon plate & kuns blomme op ons Lief & Lag Rak.
WAAR:
Platteland Stofpad Winkel ~ 20 Alleman str, Parys.
Platteland Hoofpad Winkel ~ 73 Bree str, Hoi Polloi Gebou, Parys.
Platteland Stofpad Winkel Vryburg ~ Guns & Roses Corner, Hoek van Mark & Delarey str, Vryburg.
Sien julle daar!

Die oulikste Kat boekies... Nou beskikbaar by alle Platteland Winkels.
21/07/2018

Die oulikste Kat boekies... Nou beskikbaar by alle Platteland Winkels.

Julle!!! Kom loer in...Die mooiste Lief & Lag vetplant Magnete nou Beskikbaar by alle Platteland Winkels. Julle is welko...
19/07/2018

Julle!!! Kom loer in...
Die mooiste Lief & Lag vetplant Magnete nou Beskikbaar by alle Platteland Winkels.
Julle is welkom om bestellings aan ons te "inboks". Ons koerier landwyd.
Platteland Winkels:
Platteland Stofpad Winkel ~ 20 Alleman str, Parys
Platteland Hoofpad Winkel ~ 73 Bree Str, Parys
Platteland Vryburg Winkel ~ Guns & Roses Corner,Hoek van Mark & Delarey str, Vryburg. (Open 3 Augustus)

WOW, Watch this space... we have a wonderful surprise...coming your way!We are looking forward to share our Platteland D...
14/06/2018

WOW, Watch this space... we have a wonderful surprise...coming your way!
We are looking forward to share our Platteland Diva Catalogue with you...a Collection with something for every Diva. Luv, share and tag all your Diva friends! There is a fabulous lucky draw with a special Diva gift hamper up for grabs when we launch.
If you would like to receive our Diva Catalogue, please comment with your email address and we will make sure you receive the catalogue as soon as available.

`n Besonderse geskenk vir `n besonderse vrou vir Moedersdag. Die mooiste handgemaakte handsakke uit Madagaskar ~ elke ha...
11/05/2018

`n Besonderse geskenk vir `n besonderse vrou vir Moedersdag. Die mooiste handgemaakte handsakke uit Madagaskar ~ elke handsak vertel `n storie, geweef met hope liefde & lag ~ die nuutste toevoeging tot ons Lief & Lag reeks. Nou beskikbaar in die Platteland Winkels: Platteland Hoofpad winkel: 73 Bree Straat, Parys. Platteland Stofpad Winkel: 20 Alleman straat, Parys. Gaan loer gerus die naweek in en bekom joune! Beskikbaar solank voorraad hou!

Kom raak betower deur Kleine Parys Towerparadys se feetjies.Net beskikbaar by Platteland Winkels in Parys.Diep in in die...
21/02/2018

Kom raak betower deur Kleine Parys Towerparadys se feetjies.
Net beskikbaar by Platteland Winkels in Parys.
Diep in in die hartjie van die Vaalrivier, anderkant die wilger se draai sal jy jouself bevind in die flambojante tuiste van fluweelagtige kreatuurtjies…. Kleine Parys Towerparadys…
Hier word daar gedans & fees gevier elke nag, as die klok 12 uur slaan… dan fladder die ganse oewer.

Gaan loer gerus die naweek in by die Platteland winkels! Die fraaiste Droomvangers en Feetjies van LIEF & LAG ~ die nawe...
21/02/2018

Gaan loer gerus die naweek in by die Platteland winkels! Die fraaiste Droomvangers en Feetjies van LIEF & LAG ~ die naweek in die Platteland winkels beskikbaar. Mag julle `n wonderlike daggie he ~ vol hope liefde & lag!

Verskeidenheid Vetplant geskenkies of vir jouself ~ beskikbaar by die Platteland winkels ~ Parys.
04/02/2018

Verskeidenheid Vetplant geskenkies of vir jouself ~ beskikbaar by die Platteland winkels ~ Parys.

Lief & Lag ~ Toeka se dae ~ Karretjies, vliegtuigies en motorfietsies, om elke klein seuntjies se hartjie te laat lag. N...
04/02/2018

Lief & Lag ~ Toeka se dae ~ Karretjies, vliegtuigies en motorfietsies, om elke klein seuntjies se hartjie te laat lag. Nou beskikbaar by Platteland ~ Parys.

Address

Parys
9585

Telephone

073 120 4736

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lief & Lag posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share