06/03/2025
🌿🐆 Nuut by Deo Volente – BOSKAT! 🐆🌿
Ons is opgewonde om die pragtige kinderklere-reeks van BOSKAT by ons in te hê!
👕👗 Hoë gehalte, gemak en unieke ontwerpe vir seuns en dogters – beskikbaar van 6 maande tot 13 jaar.
Van braaiboekies tot camo en selfs 'n bietjie "cowgirl" flair vir meisies – hier is iets vir elke klein avonturier! 🤠🌾
Kom loer gerus in en ontdek hierdie stylvolle, speelse klere – perfek vir klein avonturiers! 🌟
📍 Deo Volente, 78 Breëstraat, Parys
🛍 Oop Dinsdag – Sondag