Lien Katien

Lien Katien When you buy handmade you support a dream

Thank you🔥

Toeka tot nou by KLEIN🐑Ons is AGT! Plaas jou bestelling🎉🎉🎉
08/09/2026

Toeka tot nou by KLEIN🐑

Ons is AGT! Plaas jou bestelling🎉🎉🎉

Is jy span “Blonde” of span “Brunette”🤷🏼‍♀️Help ons kies👇🏻👇🏻👇🏻
07/09/2026

Is jy span “Blonde” of span “Brunette”🤷🏼‍♀️

Help ons kies👇🏻👇🏻👇🏻

Kyk uit vir ons VERJAARSDAG-brosjure wat binnekort uitgaan… propvol GROOT bederf en lekker verrassings!🎉🥳
07/09/2026

Kyk uit vir ons VERJAARSDAG-brosjure wat binnekort uitgaan… propvol GROOT bederf en lekker verrassings!🎉🥳

Kinders met vuil handjies is gelukkige kinders🎨🖌️
04/09/2026

Kinders met vuil handjies is gelukkige kinders🎨🖌️

🌈Klein Kunstenaars! Julle gaan hiervan hou🐣
03/09/2026

🌈Klein Kunstenaars! Julle gaan hiervan hou🐣

28/08/2026

Bietjie iets anders onder die laser gehad vandag😜

Klein boksies, mooi en fyn,elkeen uniek en spesiaal.Met pienk, wit en kleure saam,is elkeen met liefde gemaak.🩷🩷
28/08/2026

Klein boksies, mooi en fyn,
elkeen uniek en spesiaal.
Met pienk, wit en kleure saam,
is elkeen met liefde gemaak.🩷🩷

LEKKER LIPPE MET KLEIN LIPSALF ... gereed vir hierdieVRYDAG! 😁Ons lipsalf is ñ moet vir elke handsak! In 5 verskillende ...
28/08/2026

LEKKER LIPPE MET KLEIN LIPSALF ... gereed vir hierdie
VRYDAG! 😁

Ons lipsalf is ñ moet vir elke handsak!

In 5 verskillende geure, geskik vir oud en jonk...kan jy met mooi versorgde lippe pronk 💋

V R Y D A G 😁😁😁
28/08/2026

V R Y D A G 😁😁😁

27/08/2026

⏱️💪🏼

Address

Paternoster
1020

Telephone

+27761120231

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lien Katien posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share