Corlu's online shop

Corlu's online  shop This is originally a mens clothing shop - . I'm planning to women's stuff in as well as I.e handba

15/11/2024

Good day I want to close this please it doesn't exist anymore Please
Thznk you Mrs C S LUBBE

Hallo almal, Hierdie afgelope langnaweek was "markstaan" naweek. Ek het vir n "update" al die handsakke wat ek tot dusve...
03/10/2023

Hallo almal, Hierdie afgelope langnaweek was "markstaan" naweek. Ek het vir n "update" al die handsakke wat ek tot dusver gemaak het, elkeen apart afgeneem, sover ek kon, en ek plaas dit nou vir die eerstekeer, almal bymekaar.
Soos gewoonlik vra ek SHARE SHARE SHARE asb so wyd en ver as wat julle kan. Net weer : Corlu's Online Shop Tel nr 071 347 8863 Baie Dankie Lovies ###

Goeie dag almal!!!!!! Ek het noual die mooiste fotos vir my nuwe handsakke bymekaar gekry...........Ek gaan nou ook foto...
11/08/2023

Goeie dag almal!!!!!! Ek het noual die mooiste fotos vir my nuwe handsakke bymekaar gekry...........
Ek gaan nou ook fotos post van Seuntjie pakkies wat ek klaar gemaak het

Die pakkies gaan wees van geboorte tot die ouderdom wat mense wil he Hou gerus my Online Shop dop!!!!
Ek gaan nie noual fotos van die nuwe handsakke post nie, daarvoor moet julle maar my Online Shop dophou!!!!
Ek wil BAIE GRAAG elkeen van julle wat so gereeld my Online Shop dophou, like, comment en like en saam met my die pad loop vir julle wil ek nou se : Baie Baie dankie! As dit nie vir julle ondersteuning en hulp was nie, sou my Online Shop nie gegroei het nie!
Nogmaals baie dankie en soos gewoonlik vra ek net weer SHARE SHARE SHARE asseblief - so wyd as wat julle kan!!! Lovies Corrie ###

13/07/2023

Hello almal Ek is aan die beplan aan n nuwe klompie handsakke. In dieselfde tyd het ek besluit om ook te begin om vir klein seuntjies hempies en broekies te maak - seuntjies vanaf n jaar en groter maar eers is daar n paar handsakke wat ek wil maak wat ek nog nie het nie So hou maar my Online Shop dop en vertel ook ander mense daarvan
En soos altyd vra ek SHARE SHARE SHARE asb Lovies Corrie

Goeie Dag Die volgende gejaag het begin maar hierdie rondte gaan  moeiliker as al die voriges wees want ek gaan nou BACK...
22/02/2023

Goeie Dag Die volgende gejaag het begin maar hierdie rondte gaan moeiliker as al die voriges wees want ek gaan nou BACKPACS maak - Ek het dit nog nooit gemaak nie, dit gaan my eerstes wees maar sover gaan dit goed en baie baie dankie vir al julle LIKE en SHARE my Corlu's online shop groei baie mooi en ek se vir julle elkeen baie baie dankie want sonder julle sou dit nie gebeur het nie en hou my online shop en Facebook dop want ek gaan bly post soos wat ek aangaan met die BACKPACS Ek gaan nou fotos plaas dat julle kan sien wat hier aangaan en soos gewoonlik vra ek LIKE & SHARE SHARE SHARE Baie dankie
Good day, the next race has started but this time it's not going to be as easy as it was before because Im going to make BACKPACS and I haven't done it before
so this will be the first time But so far it's OK and thank you for all your LIKE and SHARE because my Online Shop is growing very nicely and it's because of all you that help me with that Thank you very much and stay close to my Online Shop because I'm going keep you updated about my progress I'm going to show you some piece of the First BACKPACK and as usual I'm asking you to please LIKE and SHARE SHARE SHARE Thank you very much

Ek wil vra dat julle my n aanduiding sal gee van watter tipe handsak julle d**k ek moet maak Asseblief julle en ek vra w...
05/02/2023

Ek wil vra dat julle my n aanduiding sal gee van watter tipe handsak julle d**k ek moet maak Asseblief julle en ek vra weer sal julle asb tog SHARE SHARE SHARE baie dankie
I want to ask you to let me know what tipe of handbag you would like or what handbags you think iI must make and I ask again please SHARE SHARE SHARE Thank you

Vandag by die mark............Today at the market............
29/01/2023

Vandag by die mark............
Today at the market............

Hier is my nuwe sakke en ook betyds vir vandag se markstaan by Welwitschia Country Market Fotos van vandag sal ek  vanaa...
29/01/2023

Hier is my nuwe sakke en ook betyds vir vandag se markstaan by Welwitschia Country Market Fotos van vandag sal ek vanaand post Ek hoop julle hou net so baie van
my nuwe sakke soos ek en soos gewoonlik vra ek SHARE SHARE SHARE ASB Lekker dag verder
This is my new bags and just in time for today at Welwitschia Country Market Todays photos I will post tonight I really hope you like my bags as much as I do and as usual please SHARE SHARE SHARE Enjoy the rest of today

24/01/2023

Hi there everyone Thank you for liking my CORLU'S ONLINE SHOP and please keep on liking my page and please SHARE SHARE SHARE and help me grow my page Thank you
Hello almal baie dankie dat julle my Online Shop like en share en moet asseblief nie ophou nie, help my asb dat my CORLU'S ONLINE PAGE kan groei en SHARE SHARE SHARE baie dankie

Kyk net hoe het dit by my gelyk vandag ek het sakke gemaak en hulle is nou klaar Ek gaan hulle binne die volgende dag of...
23/01/2023

Kyk net hoe het dit by my gelyk vandag ek het sakke gemaak en hulle is nou klaar Ek gaan hulle binne die volgende dag of wat Post So hou maar hierdie ONLINE SHOP van my DOP en SHARE. SHARE SHARE asseblief
Vir enige verdere navrae kan julle my Hier op my online shop of whatsapp kontak

Hi I am proud to show you my 9  new bags and please SHARE SHARE SHARE
15/01/2023

Hi I am proud to show you my 9 new bags and please SHARE SHARE SHARE

Address

Old Rustenburg Road Damdoryn Hartbeespoort
Pelindaba
1748

Telephone

+27749687752

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Corlu's online shop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Corlu's online shop:

Share