Skotteljons Geskenke & Gastehuis

Skotteljons Geskenke & Gastehuis Gift shop and guesthouse situated in Petrus Steyn

Permanently closed.
18/10/2022
30/11/2021
Oulikste Geskenke vir kinders nou beskikbaar by die winkel!
27/09/2021

Oulikste Geskenke vir kinders nou beskikbaar by die winkel!

Nuut in by Skotteljons!
14/09/2021

Nuut in by Skotteljons!

Lentemark - 4 September 2021
04/09/2021

Lentemark - 4 September 2021

Dis Lentemark more en ons het n lekker aankondiging om te maak! Ons het Open Mic by die mark! Enige iemand is welkom om ...
03/09/2021

Dis Lentemark more en ons het n lekker aankondiging om te maak! Ons het Open Mic by die mark! Enige iemand is welkom om ń item te kom lewer van kitaar speel tot sing. Elke persoon wat deelneem aan die Open Mic kan kies tussen ń gratis Slush Puppy of slap chips! Sien julle more🌸

Stalletjie aankondiging! Hou jou oog uit elke dag om te Sien wie nog by die Mark gaan wees!Volgende op die lys: Die best...
02/09/2021

Stalletjie aankondiging! Hou jou oog uit elke dag om te Sien wie nog by die Mark gaan wees!

Volgende op die lys: Die beste Koffie stalletjie wat jy nog ooit gesien het! Hulle het enige soorte koffie waarvan jy net kan droom asook smoothies. Ons het asook verskeie Hout produkte van verskillende uitstallers beskikbaar!

Stalletjie aankondiging! Hou jou oog uit elke dag om te Sien wie nog by die Mark gaan wees!Volgende op die lys: Die lekk...
31/08/2021

Stalletjie aankondiging! Hou jou oog uit elke dag om te Sien wie nog by die Mark gaan wees!

Volgende op die lys: Die lekkerste Slap chips met regte Chip en dip s***e asook van die beste essentiële olies! Twee Stalletjies wat jy verseker nie kan mis nie!

Address

18 Botha Street
Petrus Steyn
9640

Telephone

+27832915450

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skotteljons Geskenke & Gastehuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category