Molopo Oase

Molopo Oase Verspreider van handgemaakde & unieke geskenke in die hart van die Molopo wat landswyd kan kourier.

πŸŒŠπŸ©³β›±οΈπŸ©±πŸ–οΈπŸ‘•Gaan julle hierdieDesember op jullejaarlikse 🌊vakansie?πŸŒŠπŸ©³β›±οΈπŸ©±πŸ–οΈπŸ‘•.. Hier is die perfekte handdoek vir AL daardie 🌊...
11/11/2025

πŸŒŠπŸ©³β›±οΈπŸ©±πŸ–οΈπŸ‘•
Gaan julle hierdie
Desember op julle
jaarlikse 🌊
vakansie?
πŸŒŠπŸ©³β›±οΈπŸ©±πŸ–οΈπŸ‘•
.. Hier is die perfekte handdoek vir AL daardie 🌊 vakansie ...

πŸ“Œ Elke handdoek het sy eie bypassende sakkie.
πŸ“Œ Meer as 100 ontwerpe om van te kies. Stuur my gerus 'n boodskappie vir die volgende katalogus.

πŸ”³ Grootte: 90 x 150 cm

πŸ’° Koste: R350

βš™οΈ Vervaardigingstydperk: 14 - 21 werksdae (Neem asb in ag dat hierdie die besigste tyd van die jaar is.)

🚐 Afleweringstydperk: 7-14 werksdae na produk gemaak is.

🚐 Afleweringskoste uitgesluit. Aflewering kan landswyd geskied.

πŸ“ž Bestellings en navrae: Elza Retief, 072 908 4849

Please note that the use of these designs / products / photos without our consent is an infringement of the designers copyright.

🧑 Deel asseblief Molopo Oase se blad met jou vriendinne 🧑

πŸ₯€πŸ₯™πŸŽπŸ§ƒπŸ₯ͺπŸ‡πŸ«—πŸŒ­πŸ“πŸ₯€πŸ₯™πŸŽπŸ§ƒπŸ₯ͺπŸ‡πŸ«—πŸŒ­πŸ“Moenie omkant gevang word in 2️⃣0️⃣2️⃣6️⃣ nie.Wees slag gereed vir die Kwartaal 1️⃣.πŸ₯€πŸ₯™πŸŽπŸ§ƒπŸ₯ͺπŸ‡πŸ«—πŸŒ­πŸ“πŸ₯€πŸ₯™πŸŽπŸ§ƒπŸ₯ͺπŸ‡πŸ«—πŸŒ­πŸ“...
10/11/2025

πŸ₯€πŸ₯™πŸŽπŸ§ƒπŸ₯ͺπŸ‡πŸ«—πŸŒ­πŸ“πŸ₯€πŸ₯™πŸŽπŸ§ƒπŸ₯ͺπŸ‡πŸ«—πŸŒ­πŸ“
Moenie omkant gevang word in 2️⃣0️⃣2️⃣6️⃣ nie.
Wees slag gereed vir die Kwartaal 1️⃣.

πŸ“Œ Kan verpersoonlik word met enige naam, tema of prent.

Opsie 1️⃣:
πŸ₯ͺ Kosblikkie alleenlik πŸ’° R125

Opsie 2️⃣:
πŸ₯€ Kosblikkie + Termiese Sportbottel
πŸ’° R190

Opsie 3️⃣:
🍎 Kosblikkie + Termiese Bottel met Strooitjiedeksel
πŸ’° R225

βš™οΈ Vervaardigingstyperk: 14 - 21 werksdae (Neem asb in ag dat hierdie tyd van die jaar die besigste tyd is)

🚐 Afleweringstydperk: 7-14 werksdae na produkte gemaak is

🚐 Afleweringskoste uitgesluit. Aflewering kan landswys geskied.

πŸ“ž Bestellings en navrae: Elza Retief, 072 908 4849

Please note that the use of these designs/photos/products without our consent is an infringement of the designers copyright.

πŸ₯€πŸ«—πŸ§ƒπŸ§‹πŸ₯€πŸ«—πŸ§ƒπŸ§‹πŸ₯€πŸ«—πŸ§ƒπŸ§‹πŸ₯€πŸ«—πŸ§ƒπŸ§‹Moenie omkant gevang word in 2️⃣0️⃣2️⃣6️⃣ nie.Wees slag gereed vir die Kwartaal 1️⃣.πŸ₯€πŸ«—πŸ§ƒπŸ§‹πŸ₯€πŸ«—πŸ§ƒπŸ§‹πŸ₯€πŸ«—πŸ§ƒπŸ§‹πŸ₯€πŸ«—πŸ§ƒπŸ§‹πŸ“Œ Ka...
10/11/2025

πŸ₯€πŸ«—πŸ§ƒπŸ§‹πŸ₯€πŸ«—πŸ§ƒπŸ§‹πŸ₯€πŸ«—πŸ§ƒπŸ§‹πŸ₯€πŸ«—πŸ§ƒπŸ§‹
Moenie omkant gevang word in 2️⃣0️⃣2️⃣6️⃣ nie.
Wees slag gereed vir die Kwartaal 1️⃣.
πŸ₯€πŸ«—πŸ§ƒπŸ§‹πŸ₯€πŸ«—πŸ§ƒπŸ§‹πŸ₯€πŸ«—πŸ§ƒπŸ§‹πŸ₯€πŸ«—πŸ§ƒπŸ§‹

πŸ“Œ Kan verpersoonlik word met enige naam, tema of prent.

Opsie 1️⃣:
πŸ₯€ 600ml Thermal Sport Bottel
πŸ’° R100

Opsie 2️⃣:
πŸ«— 600ml Thermal Water Bottle with Straw
πŸ’° R120

βš™οΈ Vervaardigingstyperk: 14 - 21 werksdae (Neem asb in ag dat hierdie tyd van die jaar die besigste tyd is)

🚐 Afleweringstydperk: 7-14 werksdae na produkte gemaak is

🚐 Afleweringskoste uitgesluit. Aflewering kan landswys geskied.

πŸ“ž Bestellings en navrae: Elza Retief, 072 908 4849

Please note that the use of these designs/photos/products without our consent is an infringement of the designers copyright.

πŸ§‘πŸΌβ€πŸŽ„πŸŽ„πŸŽπŸŽ…πŸ»πŸ§‘πŸΌβ€πŸŽ„πŸŽ„πŸŽπŸŽ…πŸ»Kersfees is Om die Draai.Moenie omkant gevangword sonder enige 🎁onder jou πŸŽ„. πŸ§‘πŸΌβ€πŸŽ„πŸŽ„πŸŽπŸŽ…πŸ»πŸ§‘πŸΌβ€πŸŽ„πŸŽ„πŸŽπŸŽ…πŸ»πŸͺ΅πŸ§€πŸͺ΅πŸ₯™πŸͺ΅πŸ‰πŸͺ΅πŸ•Pra...
10/11/2025

πŸ§‘πŸΌβ€πŸŽ„πŸŽ„πŸŽπŸŽ…πŸ»πŸ§‘πŸΌβ€πŸŽ„πŸŽ„πŸŽπŸŽ…πŸ»
Kersfees is Om die Draai.
Moenie omkant gevang
word sonder enige 🎁
onder jou πŸŽ„.

πŸͺ΅πŸ§€πŸͺ΅πŸ₯™πŸͺ΅πŸ‰πŸͺ΅πŸ•
Pragtige, Hout
Peuselhappieborde
πŸͺ΅πŸ§€πŸͺ΅πŸ₯™πŸͺ΅πŸ‰πŸͺ΅πŸ•

πŸ“Œ Beperkte voorraad beskikbaar

πŸͺ΅ Mates: 40 x 28 cm

πŸ’° Koste: R200

βš™οΈ Vervaardigingstydperk: 14 - 21 werksdae (Neem asb in ag dat hierdie die besigste tyd van die jaar is.)

🚐 Afleweringstydperk: 7-14 werksdae na produk gemaak is.

🚐 Afleweringskoste uitgesluit. Aflewering kan landswyd geskied.

πŸ“ž Bestellings en navrae: Elza Retief, 072 908 4849

Please note that the use of these designs / products / photos without our consent is an infringement of the designers copyright.

🧑 Deel asseblief Molopo Oase se blad met jou vriendinne 🧑

‼️ Onthou om jou bestelling voor 9:00 vanoggend te plaas vir Kersfees 2️⃣0️⃣2️⃣5️⃣ by πŸ“ž 072 908 4849. ‼️

πŸ‘Ÿβ›ΊπŸ©³β›±οΈπŸ©±πŸ–οΈπŸ‘•πŸ˜οΈπŸ‘–πŸ•οΈπŸ‘—Gaan jou kind volgende jaar koshuis toe of gaan jy kamp hierdie vakansie? Het jy al Γ± GROOT genoeg wasgoe...
09/11/2025

πŸ‘Ÿβ›ΊπŸ©³β›±οΈπŸ©±πŸ–οΈπŸ‘•πŸ˜οΈπŸ‘–πŸ•οΈπŸ‘—
Gaan jou kind volgende jaar koshuis toe of gaan jy kamp hierdie vakansie? Het jy al Γ± GROOT genoeg wasgoedsak gekry?
πŸ‘Ÿβ›ΊπŸ©³β›±οΈπŸ©±πŸ–οΈπŸ‘•πŸ˜οΈπŸ‘–πŸ•οΈπŸ‘—
.. Hier is die perfekte sak vir AL daardie wasgoed ...

πŸ“Œ O-ja en ons kan selfs jou kind se naam ook opsit @ addisionele koste!
πŸ“Œ Hierdie een is NEXT LEVEL van Piekant!
πŸ“Œ Meer as 100 ontwerpe om van te kies. Stuur my gerus 'n boodskappie vir die volgende katalogus.

πŸ”³ Grootte: 60 x 70 cm

πŸ’° Koste: R210

βš™οΈ Vervaardigingstydperk: 14 - 21 werksdae (Neem asb in ag dat hierdie die besigste tyd van die jaar is.)

🚐 Afleweringstydperk: 7-14 werksdae na produk gemaak is.

🚐 Afleweringskoste uitgesluit. Aflewering kan landswyd geskied.

πŸ“ž Bestellings en navrae: Elza Retief, 072 908 4849

Please note that the use of these designs / products / photos without our consent is an infringement of the designers copyright.

🧑 Deel asseblief Molopo Oase se blad met jou vriendinne 🧑

πŸ“¦πŸ₯€πŸ“’πŸ–ŠοΈπŸŒΉπŸ“¦πŸ₯€πŸ“’πŸ–ŠοΈπŸŒΉNotaboekie BamboeKombinasieπŸ“¦πŸ₯€πŸ“’πŸ–ŠοΈπŸŒΉπŸ“¦πŸ₯€πŸ“’πŸ–ŠοΈπŸŒΉπŸ“Œ Sluit in:πŸ“¦ Elegante GeskenkboksπŸ₯€ Glasbottel met BamboesdekselπŸ“” Kurk...
09/11/2025

πŸ“¦πŸ₯€πŸ“’πŸ–ŠοΈπŸŒΉπŸ“¦πŸ₯€πŸ“’πŸ–ŠοΈπŸŒΉ
Notaboekie Bamboe
Kombinasie
πŸ“¦πŸ₯€πŸ“’πŸ–ŠοΈπŸŒΉπŸ“¦πŸ₯€πŸ“’πŸ–ŠοΈπŸŒΉ

πŸ“Œ Sluit in:
πŸ“¦ Elegante Geskenkboks
πŸ₯€ Glasbottel met Bamboesdeksel
πŸ“” Kurknotaboek
πŸ–ŠοΈ Diamantpen
🌹 Roosseep

πŸ“Œ Kies verpersoonlike word met enige kleuropsie of ontwerp.

πŸ’° Koste: R200

βš™οΈ Vervaardigingstydperk: 14 - 21 werksdae (Neem asb in ag dat hierdie die besigste tyd van die jaar is.)

🚐 Afleweringstydperk: 7-14 werksdae na produk gemaak is.

🚐 Afleweringskoste uitgesluit. Aflewering kan landswyd geskied.

πŸ“ž Bestellings en navrae: Elza Retief, 072 908 4849

Please note that the use of these designs / products / photos without our consent is an infringement of the designers copyright.

🧑 Deel asseblief Molopo Oase se blad met jou vriendinne 🧑

πŸ§‘πŸΌβ€πŸŽ„πŸŽ„πŸŽπŸŽ…πŸ»πŸ§‘πŸΌβ€πŸŽ„πŸŽ„πŸŽπŸŽ…πŸ»Kersfees is Om die Draai.Moenie omkant gevangword sonder enige 🎁onder jou πŸŽ„. πŸ§‘πŸΌβ€πŸŽ„πŸŽ„πŸŽπŸŽ…πŸ»πŸ§‘πŸΌβ€πŸŽ„πŸŽ„πŸŽπŸŽ…πŸ»πŸ’ Kompakte ...
09/11/2025

πŸ§‘πŸΌβ€πŸŽ„πŸŽ„πŸŽπŸŽ…πŸ»πŸ§‘πŸΌβ€πŸŽ„πŸŽ„πŸŽπŸŽ…πŸ»
Kersfees is Om die Draai.
Moenie omkant gevang
word sonder enige 🎁
onder jou πŸŽ„.
πŸ§‘πŸΌβ€πŸŽ„πŸŽ„πŸŽπŸŽ…πŸ»πŸ§‘πŸΌβ€πŸŽ„πŸŽ„πŸŽπŸŽ…πŸ»

πŸ’ Kompakte Juwele Boksie πŸ’

πŸ“Œ Kan verpersoonlik word net enige naam of prent.

πŸ“Œ Beskikbare Kleure:
πŸ’› Beige
πŸ–€ Swart
🩷 Pienk
🀍 Wit

πŸ’° Koste: R80

βš™οΈ Vervaardigingstydperk: 14 - 21 werksdae (Neem asb in ag dat hierdie die besigste tyd van die jaar is.)

🚐 Afleweringstydperk: 7-14 werksdae na produk gemaak is.

🚐 Afleweringskoste uitgesluit. Aflewering kan landswyd geskied.

πŸ“ž Bestellings en navrae: Elza Retief, 072 908 4849

Please note that the use of these designs / products / photos without our consent is an infringement of the designers copyright.

🧑 Deel asseblief Molopo Oase se blad met jou vriendinne 🧑

πŸ‘©πŸΌβ€πŸ«πŸ€πŸ‘¨πŸ»β€πŸ«πŸ€πŸ‘©πŸΌβ€πŸ«πŸ€πŸ‘¨πŸ»β€πŸ«πŸ€πŸ‘©πŸΌβ€πŸ«πŸ€πŸ‘¨πŸ»β€πŸ«πŸ€πŸ‘©πŸΌβ€πŸ«πŸ€πŸ‘¨πŸ»β€πŸ«πŸ€Almal het 'n juffrou of meneer wat diep  πŸ‘£ in jou  ❀️ trap.πŸ‘©πŸΌβ€πŸ«πŸ€πŸ‘¨πŸ»β€πŸ«πŸ€πŸ‘©πŸΌβ€πŸ«πŸ€πŸ‘¨πŸ»β€πŸ«πŸ€πŸ‘©...
09/11/2025

πŸ‘©πŸΌβ€πŸ«πŸ€πŸ‘¨πŸ»β€πŸ«πŸ€πŸ‘©πŸΌβ€πŸ«πŸ€πŸ‘¨πŸ»β€πŸ«πŸ€πŸ‘©πŸΌβ€πŸ«πŸ€πŸ‘¨πŸ»β€πŸ«πŸ€πŸ‘©πŸΌβ€πŸ«πŸ€πŸ‘¨πŸ»β€πŸ«πŸ€
Almal het 'n juffrou of meneer wat diep πŸ‘£ in jou ❀️ trap.
πŸ‘©πŸΌβ€πŸ«πŸ€πŸ‘¨πŸ»β€πŸ«πŸ€πŸ‘©πŸΌβ€πŸ«πŸ€πŸ‘¨πŸ»β€πŸ«πŸ€πŸ‘©πŸΌβ€πŸ«πŸ€πŸ‘¨πŸ»β€πŸ«πŸ€πŸ‘©πŸΌβ€πŸ«πŸ€πŸ‘¨πŸ»β€πŸ«πŸ€

πŸ“† Dagboekkombinasie πŸ“†

πŸ“Œ Kombinasie bestaan uit:
🎁 Verpersoonlike Boks
πŸ§‹ Verpersoonlike Glas Bamboesbeker
βœ’οΈ Stel 'Highlighters'
πŸ–‡οΈ Skryfbehoeftes
πŸ“† Lasergegraveerde Dagboek

πŸ“Œ Beskikbare Dagboek Kleure:
🀍 Wit
πŸ’œ Pers
πŸ’š Mint
🩷 Pienk

πŸ’° Kostes: R275

βš™οΈ Vervaardigingstyperk: 14 - 21 werksdae (Neem asb in ag dat hierdie tyd van die jaar die besigste tyd is)

🚐 Afleweringstydperk: 7-14 werksdae na produkte gemaak is

🚐 Afleweringskoste uitgesluit. Aflewering kan landswys geskied.

πŸ“ž Bestellings en navrae: Elza Retief, 072 908 4849

Please note that the use of these designs/photos/products without our consent is an infringement of the designers copyright.

🧑 Deel asseblief Molopo Oase se blad met jou vriendinne 🧑

βœοΈπŸ–οΈπŸ–ŒοΈβœ‚οΈπŸ–ŠοΈβœοΈπŸ–οΈπŸ–ŒοΈβœ‚οΈπŸ–ŠοΈβœοΈπŸ–οΈπŸ–ŒοΈβœ‚οΈπŸ–ŠοΈ Moenie omkant gevang word in 2️⃣0️⃣2️⃣6️⃣ nie.Wees slag gereed vir die Kwartaal 1️⃣.βœοΈπŸ–οΈπŸ–Œ...
09/11/2025

βœοΈπŸ–οΈπŸ–ŒοΈβœ‚οΈπŸ–ŠοΈβœοΈπŸ–οΈπŸ–ŒοΈβœ‚οΈπŸ–ŠοΈβœοΈπŸ–οΈπŸ–ŒοΈβœ‚οΈπŸ–ŠοΈ
Moenie omkant gevang word in 2️⃣0️⃣2️⃣6️⃣ nie.
Wees slag gereed vir die Kwartaal 1️⃣.
βœοΈπŸ–οΈπŸ–ŒοΈβœ‚οΈπŸ–ŠοΈβœοΈπŸ–οΈπŸ–ŒοΈβœ‚οΈπŸ–ŠοΈβœοΈπŸ–οΈπŸ–ŒοΈβœ‚οΈπŸ–ŠοΈ

πŸ“Œ Kan verpersoonlik word met enige tema. (Sien voorbeelde aangeheg)

πŸ“Œ 3️⃣ Beskikbare opsies (Sien aangehegde foto's)

πŸ’° Kostes: Aangedui op aangehegde opsies.

βš™οΈ Vervaardigingstyperk: 14 - 21 werksdae (Neem asb in ag dat hierdie tyd van die jaar die besigste tyd is)

🚐 Afleweringstydperk: 7-14 werksdae na produkte gemaak is

🚐 Afleweringskoste uitgesluit. Aflewering kan landswys geskied.

πŸ“ž Bestellings en navrae: Elza Retief, 072 908 4849

Please note that the use of these designs/photos/products without our consent is an infringement of the designers copyright.

✨ Molopo Oase is SUPER Opgewonde om die Goeie Nuus te Deel, dat ons 'n Trotse Verskaffer is van Piekant se Beeldskone & ...
08/11/2025

✨ Molopo Oase is SUPER Opgewonde om die Goeie Nuus te Deel, dat ons 'n Trotse Verskaffer is van Piekant se Beeldskone & Unieke Produkte. ✨

Piekant het 'n verskeidenheid produkte sowel as meer as 100 ontwerpe om van te kies en keur!!

🎁 Piekant kan ook Enige van Hulle Unieke Produkte in 'n Koâperatiewe Geskenk verander om jou Besigheid daardie Tikkie Uniekheid te gee!

πŸ‘€ Hou asb die blad dop, want hulle produkte gaan deurlopende gedeel word.

Kontak my gerus vir meer inligting oor hulle produkte en kleurskema's:
πŸ“ž Elza Retief, 072 908 4849

πŸ“Έ Hier is 'n paar voorsmakies van wat oppad is: ⬇️

‼️ Bestellings vir 2025 Sluit Maandag-oggend ‼️ πŸ€ŽπŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‘œπŸŒΊπŸ˜πŸ€ŽπŸͺ™πŸ‘œπŸ¦πŸ€Žβ˜˜οΈπŸ‘œBeeldskone, Egte Leer HandsakπŸ€ŽπŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‘œπŸŒΊπŸ˜πŸ€ŽπŸͺ™πŸ‘œπŸ¦πŸ€Žβ˜˜οΈπŸ‘œβœ¨ Bederf jousel...
08/11/2025

‼️ Bestellings vir 2025 Sluit Maandag-oggend ‼️

πŸ€ŽπŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‘œπŸŒΊπŸ˜πŸ€ŽπŸͺ™πŸ‘œπŸ¦πŸ€Žβ˜˜οΈπŸ‘œ
Beeldskone, Egte Leer Handsak
πŸ€ŽπŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‘œπŸŒΊπŸ˜πŸ€ŽπŸͺ™πŸ‘œπŸ¦πŸ€Žβ˜˜οΈπŸ‘œ

✨ Bederf jouself of 'n naaste met 'n baie stylvolle handsak volgens jou eie tema. ✨

πŸ“Œ Ideale idee vir jou 'grab an go' sak.

πŸ‘œ Grootte: 25 x 25cm

πŸ’° Koste: R500

βš™οΈ Vervaardigingstydperk: 15 - 20 werksdae (Neem asb in ag dat hierdie die besigste tyd van die jaar is.)

🚐 Afleweringstydperk: 7-14 werksdae na produk gemaak is.

🚐 Afleweringskoste uitgesluit. Aflewering kan landswyd geskied.

πŸ“ž Bestellings en navrae: Elza Retief, 072 908 4849

Please note that the use of these designs / products / photos without our consent is an infringement of the designers copyright.

🧑 Deel asseblief Molopo Oase se blad met jou vriendinne 🧑

Address

Piet Plessis

Telephone

+27729084849

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Molopo Oase posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Molopo Oase:

Share

Category