Dup Meubels Piketberg

Call Directions

Dup Meubels Piketberg Your One Stop Appliance and Furniture Shop

18/09/2026
👋💥➡️DUP MEUBELS👋💥➡️VOORTREKKERSTRAAT 43👋💥➡️PIKETBERG
16/09/2026

👋💥➡️DUP MEUBELS
👋💥➡️VOORTREKKERSTRAAT 43
👋💥➡️PIKETBERG

➡️Goeie kwaliteit tweedehandse meubels beskikbaar Dup Meubels Piketberg!➡️Good quality secondhand furniture available @ ...
16/09/2026

➡️Goeie kwaliteit tweedehandse meubels beskikbaar Dup Meubels Piketberg!

➡️Good quality secondhand furniture available @ Dup Meubels (Janeen Du Plessis Burger)!

👋VOORTREKKERSTRAAT 43
👋PIKETBERG

24/08/2026

Baie geluk aan 💥AGNES KGATLA💥!!

Jy is die gelukkige wenner van die rugbybal & tee!🏉🦌
Kom haal gerus jou prys af by Dup Meubels Piketberg.🎁👏💐🎉

DUP MEUBELS
VOORTREKKERSTRAAT 43
PIKETBERG
📞022 9131251
📞022 9131307

🛋️DUP MEUBELS🛋️VOORTREKKERSTRAAT 43🛋️PIKETBERG 🎊⚡⚡💥🦌🏉Staan 'n kans om 'n rugbybal en tee vir jou seun te wen!🏉🦌💥⚡⚡🎊Wat m...
22/08/2026

🛋️DUP MEUBELS
🛋️VOORTREKKERSTRAAT 43
🛋️PIKETBERG

🎊⚡⚡💥🦌🏉Staan 'n kans om 'n rugbybal en tee vir jou seun te wen!🏉🦌💥⚡⚡🎊

Wat moet jy doen om deel te neem?
1. Like hierdie (oorspronklike) post,
2. Tag 2 rugby tjommies,
3. Share hierdie post!

OF

Kom koop nog vandag tot 12:30 (22 Augustus 2026) iets in Dup Meubels self!

Dit is so maklik soos pass🏉, tackle🏉en scrum🏈!🦌💪

➡️Kompetisie eindig vandag, 22 Augustus 2026 om 12:30.
➡️Gebruik hierdie laaste kans om nog in te skryf!
➡️Wenner word aangekondig op Facebook.

🇿🇦SPRINGBOK-NAWEEK BY DUP MEUBELS!🇿🇦

💚💛 TROTS SUID-AFRIKAANS! 💛💚

Die Bokke speel Saterdag & ons maak dit ’n regte Springbok-naweek by Dup Meubels! 🇿🇦
Ons trek ons groen en goud aan,
die winkel kry ’n Bok-makeover,
& ons is reg om saam met julle te SHOSHOLOZA!!! 🎶🏉

🏉 KOM LOER GERUS NA AL ONS WINS-SKOP(P)E👊BESKIKBAAR, TERWYL VOORRAAD HOU! 🏉

🔥 HIERDIE NAWEEK TACKLE DUP NET GOEIE PRYSE! 🔥

➡️🥤Ons EERSTE 3️⃣0️⃣ KLIËNTE
kry ’n GRATIS BOK-KOELDRANKIE!! — ’n lekker 🟩groen🟩, bruisende verfrissing om jou Springbok-gees aan die gang te kry! 💚

🏈🦌🏆 WEN ’N RUGBYBAL & TEE! 🏆🦌🏈
Wil jy ’n kans staan om ons Springbok-kompetisie te wen?

Doen een van die volgende:
👍 Like Dup Meubels se Facebook-blad
📲 Share HIERDIE plasing
🏉 Tag 2 Springbok-aanhangers
OF
💰 Kom doen ’n KONTANTAANKOOP in ons winkel tussen 21 en 22 Augustus 2026 en staan ’n kans om te wen! 🇿🇦

📋 KOMPETISIEREËLS:
• Kompetisie begin Vrydag 21 Augustus 2026 en sluit Saterdag 22 Augustus 2026.
• Een wenner word willekeurig gekies.
• Die wenner word op Dup Meubels se Facebook-blad aangekondig.
• Die wenner moet die prys self by Dup Meubels kom afhaal.
• Die prys kan nie vir kontant omgeruil of ingeruil word nie.
• Deur deel te neem, stem jy in tot die kompetisiereëls.
• Facebook is nie ’n borg, onderskrywer of administrateur van hierdie kompetisie nie en word op geen manier met die kompetisie geassosieer nie.

🇿🇦💚💛 KOM WYS JOU BOK-GEES!!!!!💛💚🇿🇦
🏉 SHOSHOLOZA!
🏉 GO BOKKE!
🏉 TROTS SUID-AFRIKAANS!

NET BY
🛋️🪑DUP MEUBELS,
VOORTREKKERSTRAAT 43,
Dup Meubels Piketberg,
WAAR ONS HIERDIE NAWEEK NET GOEIE PRYSE SCRUM!!! 🇿🇦

💚 ONTMOET DIE DUP MEUBELS RUGBYSPAN! 💚Van stut tot skrumskakel, van vleuel tot heelagter — elkeen het sy eie posisie & s...
21/08/2026

💚 ONTMOET DIE DUP MEUBELS RUGBYSPAN! 💚

Van stut tot skrumskakel, van vleuel tot heelagter — elkeen het sy eie posisie & sterk punte!💥

Hierdie Bok-naweek wys ons nie net ondersteuning vir die Springbokke nie — ons wys ook ons eie span wat elke dag saamwerk om al Dup Meubels se kliënte te help met alles van meubels tot goeie diens! 🇿🇦🏉
Net soos in rugby🦌, wen ’n winkel ook as almal saam speel, saam werk en saam staan. 💪

🇿🇦 Kom ondersteun die BOKKE!
🛋️ Kom ondersteun jou plaaslike winkel!
🏉 Kom ondersteun die DUP MEUBELS-span!

DUP MEUBELS — een span, een doel! 💚🏉🇿🇦

Maak kennis met die 🪑🛋️DUP MEUBELS RUGBYSPAN🛋️🪑 — elkeen met sy eie posisie, persoonlikheid en spesiale talent. 😎

21/08/2026

🇿🇦SPRINGBOK-NAWEEK BY DUP MEUBELS!🇿🇦

💚💛 TROTS SUID-AFRIKAANS! 💛💚

Die Bokke speel Saterdag & ons maak dit ’n regte Springbok-naweek by Dup Meubels! 🇿🇦
Ons trek ons groen en goud aan,
die winkel kry ’n Bok-makeover,
& ons is reg om saam met julle te SHOSHOLOZA!!! 🎶🏉

🏉 KOM LOER GERUS NA AL ONS WINS-SKOP(P)E👊BESKIKBAAR, TERWYL VOORRAAD HOU! 🏉

🔥 HIERDIE NAWEEK TACKLE DUP NET GOEIE PRYSE! 🔥

➡️🥤Ons EERSTE 3️⃣0️⃣ KLIËNTE
kry ’n GRATIS BOK-KOELDRANKIE!! — ’n lekker 🟩groen🟩, bruisende verfrissing om jou Springbok-gees aan die gang te kry! 💚

🏈🦌🏆 WEN ’N RUGBYBAL & TEE! 🏆🦌🏈
Wil jy ’n kans staan om ons Springbok-kompetisie te wen?

Doen een van die volgende:
👍 Like Dup Meubels se Facebook-blad
📲 Share HIERDIE plasing
🏉 Tag 2 Springbok-aanhangers
OF
💰 Kom doen ’n KONTANTAANKOOP in ons winkel tussen 21 en 22 Augustus 2026 en staan ’n kans om te wen! 🇿🇦

📋 KOMPETISIEREËLS:
• Kompetisie begin Vrydag 21 Augustus 2026 en sluit Saterdag 22 Augustus 2026.
• Een wenner word willekeurig gekies.
• Die wenner word op Dup Meubels se Facebook-blad aangekondig.
• Die wenner moet die prys self by Dup Meubels kom afhaal.
• Die prys kan nie vir kontant omgeruil of ingeruil word nie.
• Deur deel te neem, stem jy in tot die kompetisiereëls.
• Facebook is nie ’n borg, onderskrywer of administrateur van hierdie kompetisie nie en word op geen manier met die kompetisie geassosieer nie.

🇿🇦💚💛 KOM WYS JOU BOK-GEES!!!!!💛💚🇿🇦
🏉 SHOSHOLOZA!
🏉 GO BOKKE!
🏉 TROTS SUID-AFRIKAANS!

NET BY
🛋️🪑DUP MEUBELS,
VOORTREKKERSTRAAT 43,
Dup Meubels Piketberg,
WAAR ONS HIERDIE NAWEEK NET GOEIE PRYSE SCRUM!!! 🇿🇦

🇿🇦SPRINGBOK-NAWEEK BY DUP MEUBELS!🇿🇦(21 Augustus 2026 & 22 Augustus 2026)💚💛 TROTS SUID-AFRIKAANS! 💛💚🏉 KOM LOER GERUS NA ...
21/08/2026

🇿🇦SPRINGBOK-NAWEEK BY DUP MEUBELS!🇿🇦
(21 Augustus 2026 & 22 Augustus 2026)

💚💛 TROTS SUID-AFRIKAANS! 💛💚

🏉 KOM LOER GERUS NA AL ONS WINS-SKOP(P)E👊BESKIKBAAR, TERWYL VOORRAAD HOU! 🏉

🔥 HIERDIE NAWEEK 💪TACKLE💪 DUP NET GOEIE PRYSE! 🔥

➡️🧃EERSTE 3️⃣0️⃣ KLIËNTE
kry ’n GRATIS BOK-KOELDRANKIE!! — ’n lekker 🟩groen🟩, bruisende verfrissing om jou Springbok-gees aan die gang te kry! 💚

🏈🦌🏆 STAAN 'N KANS OM ’N RUGBYBAL & TEE TE WEN BY Dup Meubels Piketberg!!! 🏆🦌🏈

🇿🇦💚💛Ons wag vir JOU!!!!💛💚🇿🇦

🏉 SHOSHOLOZA!
🏉 GO BOKKE!🦌💥
🏉 TROTS SUID-AFRIKAANS!

NET BY:
🛋️🪑DUP MEUBELS,
VOORTREKKERSTRAAT 43,
Dup Meubels Piketberg,
WAAR ONS HIERDIE NAWEEK NET GOEIE PRYSE SCRUM!!! 🇿🇦

21/08/2026

🦌BOK NAWEEK BY Dup Meubels Piketberg!🦌

➡️Staan 'n kans om 'n rugbybal en tee te wen!!!!🏉💥

➡️Gratis verfrissende groen drankies vir ons kliënte met elke aankoop! -(terwyl voorraad hou)🥤🟢💥

KOM BESOEK ONS GERUS!!

💪🦌🏉TROTSE SPRINGBOK ONDERSTEUNERS!

Address

43 Voortrekkerstraat
Piketberg
7320

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:30

Telephone

+27637490741

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dup Meubels Piketberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category