Boesmanland Manna

Boesmanland Manna Marietjie Miller woon op die plaas Millerton net duskant Pofadder. Sy is bekend vir die kwaliteit skaapvel pantoffels wat sy self maak.

Die droogte in die omgewing het almal gedwing om ander planne te maak en so is Boesmanland Manna gebore!

Ons nuutste pryse | Maart 2026
25/03/2026

Ons nuutste pryse | Maart 2026

Dankie Platteland en Willem vir die lieflike artikel oor ons Boesmanland Pantoffels ๐Ÿ™Œ๐Ÿป
25/03/2026

Dankie Platteland en Willem vir die lieflike artikel oor ons Boesmanland Pantoffels ๐Ÿ™Œ๐Ÿป

28/04/2025
โ€œOns love ons pantoffels!โ€ - en ons love elke foto en gelukkige klient! Prys die Here dat ons n verskil kan maak in mens...
20/07/2024

โ€œOns love ons pantoffels!โ€ - en ons love elke foto en gelukkige klient!

Prys die Here dat ons n verskil kan maak in mense se lewens met die produk wat ons lewer ๐Ÿ™Œ๐Ÿผ

Ons nuutste pryse!  Ons het tans bruin, grys en beige velle beskikbaar.Plaas jou bestelling deur whatsapp by 083 364 591...
20/07/2024

Ons nuutste pryse! Ons het tans bruin, grys en beige velle beskikbaar.

Plaas jou bestelling deur whatsapp by 083 364 5911

Vir almal wat al lankal vra - Ons pantoffels is nou aanlyn beskikbaar op Boesmanland Langtafel se plaaswinkel!Maak seker...
24/03/2023

Vir almal wat al lankal vra - Ons pantoffels is nou aanlyn beskikbaar op Boesmanland Langtafel se plaaswinkel!

Maak seker jy bestel jou pantoffels betyds vir die komende winter. (Alle bestellings neem ongeveer 10 - 14 dae omdat elke pantoffel met die grootste liefde met die hand gemaak word!)

Ons nuutste pantoffel pryse!Vir bestellings whatsapp 083 364 5911
03/06/2022

Ons nuutste pantoffel pryse!

Vir bestellings whatsapp 083 364 5911

Address

Pofadder
8890

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boesmanland Manna posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category