G & H Crafts

G & H Crafts Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from G & H Crafts, Arts & Crafts Store, 22 Aletta Street, Polokwane.

Opgewonde oor ons eerste handgemaakte geskenk wat klaar is🙂
28/12/2020

Opgewonde oor ons eerste handgemaakte geskenk wat klaar is🙂

Projek is so te sê klaar😁 Well done Christiaan Labuschagne , jy mag maar!
01/12/2020

Projek is so te sê klaar😁
Well done Christiaan Labuschagne , jy mag maar!

Besig met ons nuutste projek😁
24/09/2020

Besig met ons nuutste projek😁

04/08/2020

As mamma van drie kleintjies is mens gereeld opsoek na oulike goed wat hulle kan besig hou en waarmee hulle konstruktief kan speel.

My boetie het na sy ingenieur studies ń passie vir houtwerk ontwikkel en doen dit nou deeltyds.

Ons het dit goed gedink na al die navrae van vriende en familie, om al die oulike goed wat my man en boetie al vir die kinders en vir die gesin gemaak het op die page te sit en te verkoop🙂

Ons is oop vir enige “custom made” bestellings.

Speelhoutblokkies vir kinders. Stel van 20 blokkiesR300 (houertjie ingesluit) - met kind se naam of van ingraveer.
03/08/2020

Speelhoutblokkies vir kinders.
Stel van 20 blokkies
R300 (houertjie ingesluit) - met kind se naam of van ingraveer.

Soliede hout warmplank R1000
03/08/2020

Soliede hout warmplank
R1000

Soliede hout skinkborde - R500
03/08/2020

Soliede hout skinkborde - R500

Soliede hout (kiaat) koffietafel. R5000
03/08/2020

Soliede hout (kiaat) koffietafel.
R5000

Piekniektafeltjie (nie geverf) R800
03/08/2020

Piekniektafeltjie (nie geverf)
R800

Address

22 Aletta Street
Polokwane
0699

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when G & H Crafts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share