Pandora's Box Pongola

Directions

Pandora's Box Pongola This unique vintage Decor & Gift shop, founded 19 Apr 2010, is situated in Pongola, KZN.

Chantal Coetzer, BAIE DANKIE vir 13 jaar se getroue diens. Al die kliënte wat jy gelukkig hou, die winkel wat jy skoon e...
05/10/2026

Chantal Coetzer, BAIE DANKIE vir 13 jaar se getroue diens. Al die kliënte wat jy gelukkig hou, die winkel wat jy skoon en netjies hou, bokse en nog bokse se voorraad wat jy uitpak, honderde meters se papier wat al deur jou hande is vir pakkies toedraai. Jou harde werk en lojaliteit gaan nie ongesiens verby nie.
🌸🌸🥇

BAIE NUWE VOORRAAD is uitgepak.Juwele🌸 IY Sakke🌸 Handsakke🌸 Diffusers🌸 Tafellopers🌸 en nog vele meer. Kom loer gerus!
04/10/2026

BAIE NUWE VOORRAAD is uitgepak.
Juwele🌸 IY Sakke🌸 Handsakke🌸 Diffusers🌸 Tafellopers🌸 en nog vele meer. Kom loer gerus!

Willemien Liebenberg kom loer om te kyk of die nuwe voorraad al in die winkel is! 🌸
02/10/2026

Willemien Liebenberg kom loer om te kyk of die nuwe voorraad al in die winkel is! 🌸

Kom ons wees eerlik... wie hou nie daarvan om net bietjie rond te kyk en iets mooi raak te sien nie? Maar sê vir my… waa...
20/09/2026

Kom ons wees eerlik... wie hou nie daarvan om net bietjie rond te kyk en iets mooi raak te sien nie?
Maar sê vir my… waarheen dwaal jou oë eerste wanneer jy deur Pandora se plasings blaai?

🩷 A) Mooi dekor, kunsblomme, tafellopers en nog baie meer vir jou eie huis.
💗 B) ’n Spesiale geskenk om iemand anders mee te bederf.
💝 C) Iets selfsugtig-lekker net vir jouself — juwele, handsak of diffuser.

Los ʼn A, B of C in die kommentaar en vertel my meer!

Onthou - ek help graag via WhatsApp en koerier landswyd. 🌸

Kom loer gou! Baie nuwe voorraad en daar is nog op pad. 🌸
17/09/2026

Kom loer gou! Baie nuwe voorraad en daar is nog op pad. 🌸

Baie mooi nuwe voorraad is uitgepak. Kom loer gerus. 🌸🌸
05/09/2026

Baie mooi nuwe voorraad is uitgepak. Kom loer gerus. 🌸🌸

IY Apparel - Mooiste sakke en nog baie nuwe voorraad is op pad! Kom loer gerus!
05/09/2026

IY Apparel - Mooiste sakke en nog baie nuwe voorraad is op pad! Kom loer gerus!

Nogal waar 😂
29/08/2026

Nogal waar 😂

Baie nuwe speelgoed, boeke en legkaarte is uitgepak. Kom loer gerus. Goeie kwaliteit.
24/08/2026

Baie nuwe speelgoed, boeke en legkaarte is uitgepak. Kom loer gerus. Goeie kwaliteit.

Mooiste 2027 dagboeke is al uitgepak!🌸 Kom loer gerus.
20/08/2026

Mooiste 2027 dagboeke is al uitgepak!🌸 Kom loer gerus.

Address

32 Klasie Havenga Street
Pongola
3170

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:30
Tuesday 08:30 - 16:30
Wednesday 08:30 - 16:30
Thursday 08:30 - 16:30
Friday 08:30 - 16:30
Saturday 08:30 - 12:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pandora's Box Pongola posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share