Loka Potchefstroom

Loka Potchefstroom Hannelie Loots
Wellness couch that loves LOKA

Soveel om van te kies...
12/09/2026

Soveel om van te kies...

08/09/2026

Okay, die Tilted Staute Jeans het nou amptelik โ€™n persoonlikheidskrisisโ€ฆ ๐Ÿ˜‚๐Ÿ‘–

Want kyk net wat gebeur as Leana hom met verskillende Loka toppies laat kuier! ๐Ÿ‘€

๐Ÿ‘– Tilted & Mila โ€” eenvoudig, chic & altyd โ€™n wenner
โœจ Tilted & Jasira Sweater โ€” bietjie meer statement & lekker stylvol
๐Ÿคž๐Ÿป Tilted & Solana Nammie โ€” kleurvol, vars & sommer vrolik
๐Ÿซถ๐Ÿป Tilted & Amariah Vlermuis โ€” gemaklik met daai effortless โ€œek het nie probeer nieโ€ look

Of is jou antwoord
Ek weier om te kies...... Sit al vier in my pakkie ๐Ÿ˜‚๐Ÿ‘–

08/09/2026

Dis so maklik om na ander se ๐š•๐šŽ๐š ๐šŽ๐š—๐šœ te kyk en te wonder of jy ooit genoeg gaan wees. Om te voel jy is ๐šŠ๐š๐š๐šŽ๐š›, dat jy nie ๐šœ๐š•๐š’๐š– genoeg is nie, ๐šœ๐š๐šŽ๐š›๐š” genoeg is nie of dalk nie die regte persoon vir die ๐š๐š›๐š˜๐š˜๐š– in jou hart is nie....๐Ÿฅน

Maar God het jou nie per ongeluk gemaak nie๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป.

Hy het jou met โ€™n ๐™ณ๐™พ๐™ด๐™ป geskep, met ๐š๐šŠ๐š ๐šŽ๐šœ wat nรฉt aan jou gegee is en met โ€™n pad wat ๐š—๐š’๐šŽ๐š–๐šŠ๐š—๐š anders vir jou kan stap nie.....
Daarom hoef jy nie heeltyd jouself met ander te ๐šŸ๐šŽ๐š›๐š๐šŽ๐š•๐šข๐š” nie.

Wat vir jou ๐’ƒ๐’†๐’”๐’•๐’†๐’Ž is, sal nie by jou ๐šŸ๐šŽ๐š›๐š‹๐šข๐š๐šŠ๐šŠ๐š— nie.โฑ

Hou aan om die ๐š”๐š•๐šŽ๐š’๐š— treรซ van geloof te gee. Hou aan ๐š‹๐š’๐š, hou aan ๐š๐š•๐š˜
en hou aan ๐šŸ๐šŽ๐š›๐š๐š›๐š˜๐šž.....
selfs wanneer jy nog nie die hele ๐š™๐š›๐šŽ๐š—๐š๐š“๐š’๐šŽ kan sien nie. God is ๐š›๐šŽ๐šŽ๐š๐šœ besig om agter die skerms dinge in plek te sit waarvan jy vandag nog ๐š—๐š’๐š”๐šœ weet nie.

Mag hierdie ๐š—๐šž๐š ๐šŽ dag jou herinner dat jou ๐’˜๐’‚๐’‚๐’“๐’…๐’† nie lรช in hoeveel jy bereik, hoeveel mense jou raaksien of hoeveel keer jy slaag nie.
Jou ๐’˜๐’‚๐’‚๐’“๐’…๐’† lรช daarin dat jy aan ๐™ถ๐š˜๐š behoort.

En as Hy jou ๐š๐šŽ๐š”๐š’๐šŽ๐šœ hetโ€ฆ is dit klaar ๐’ˆ๐’†๐’๐’๐’†๐’ˆ.๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป

Moenie vandag jou ๐š๐š ๐šข๐š๐šŽ๐š• groter maak as God se ๐’ƒ๐’†๐’๐’๐’‡๐’•๐’†๐’” nie....... โฑ๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™๐Ÿป๐Ÿ‹

07/09/2026
02/09/2026

Oumas en Oupas verdien hulle eie merchandise! ๐Ÿ‘ต๐Ÿป๐Ÿง“๐Ÿป๐ŸŒธ

Ons is SO excited om vandag ons nuwe Ouma & Oupa-reeks te launch โ€” โ€™n spesiale versameling vir die mense wat altyd โ€™n ekstra drukkie, โ€™n lekker koppie koffie en โ€™n ๐•ก๐•๐•–๐•œ๐•œ๐•š๐•– ๐• ๐•ก ๐•™๐•ฆ๐•๐•๐•– ๐•ค๐•œ๐• ๐• ๐•ฅ ๐•™๐•–๐•ฅ ๐Ÿซถ๐Ÿปโœจ

In die reeks is daar ietsie vir elke Ouma & Oupa:

๐ŸŒธ Die mooiste komberse
๐Ÿง“๐Ÿป Spesiale kussing waar hulle snacks kan in weg steek vir wanneer die klein kinders kom kuier
๐ŸŒธ Koffiebekers vir daardie oggendkoffie
๐Ÿง“๐Ÿป Choccies vir โ€™n bietjie ekstra bederf
๐ŸŒธ En natuurlikโ€ฆ โ€™n spesiale Ouma & Oupa hempie!

Of jy nou vir Ouma en Oupa wil verras, ietsie spesiaal vir hulle wil gee, of sommer net wil sรช ๐”ป๐•’๐•Ÿ๐•œ๐•š๐•– ๐••๐•’๐•ฅ ๐•›๐•ฆ๐•๐•๐•– ๐•›๐•ฆ๐•๐•๐•– ๐•š๐•ค โ€” hierdie reeks is gemaak met baie liefde. ๐Ÿฅน๐Ÿซถ๐Ÿป

Ouma & Oupa โ€” ๐“ฟ๐“ช๐“ท๐“ญ๐“ช๐“ฐ ๐“ฒ๐“ผ ๐“ณ๐“พ๐“ต๐“ต๐“ฎ ๐“ซ๐“ฎ๐“พ๐“ป๐“ฝ ๐“ธ๐“ถ ๐“ฐ๐“ฎ๐“ฟ๐“ฒ๐“ฎ๐“ป ๐“ฝ๐“ฎ ๐”€๐“ธ๐“ป๐“ญ!

Loka Pretoria Oos & Centurion
0723635457

01/09/2026

Address

Shop 7 Waterberry Square, Prestige Day Spa
Potchefstroom
2531

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Loka Potchefstroom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share