Potch Hengel Toerusting

Potch Hengel Toerusting Potch Hengel Toerusting - Jou een-stop hengel winkel Kom loer gerus in vir al jou visvang benodighede en nou ook kampeer toerusting.

10/03/2020

Goeie middag alle ou en nuwe lede. Die page was baie stil gewees ons was toe gewees.vir meer as 2jaar. Nou gaan ons weer oopmaak n volle swang klein begin met groot drome oms sal vanaf vrydag oopwees im dieselfde gebou as voorheen saam die makropets die petshop wees geduldig met tyd kom goeie dinge ons sal oopwees vanaf vrydag 13 Mrt 2020 hoop om weer almal gelukkig te kan hou en nuwe vriende te maak hengel groete Christie

24/09/2018
24/09/2018

Dit is braaidag en wat is beter as braaivleis en lyne in die water kom stop gerus vir daardie laaste paar goed...

24/09/2018

Hooo julle sien oom uit na die nuwe reeks wat voorle...

17/09/2018

BAIE DANKIE vir 20000 likes!!!

Om die mylpaal te vier, gaan ons binnekort 'n awesome kompetisie op ons bladsy loods, waar die wenner kan wegstap met 'n VOLLE REEKS van ons nuwe DOTS!

THANK YOU for 20000 likes!!

To celebrate this milestone, we will lauch a competition on our page very soon, where the winner will walk away with a FULL RANGE of our new DOTS.

20/08/2018
19/08/2018
09/08/2018
21/07/2018
21/07/2018

Address

Maherry Straat 62 Le Roux Sentrum
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:30
Tuesday 07:30 - 18:00
Wednesday 07:30 - 18:00
Thursday 07:30 - 18:00
Friday 07:30 - 18:00
Saturday 06:30 - 14:00

Telephone

0182931097

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Potch Hengel Toerusting posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category