Aristata Boekwinkel - Potchefstroom

Aristata Boekwinkel - Potchefstroom Aristata Boekwinkel is 'n handelaar in akademiese en ander boeke.

15/11/2024
15/11/2024

๐Ÿ“š๐Ÿ“š๐Ÿ“š๐Ÿ“š๐Ÿ“š
Het jy geweet het die ongelooflikste skatkis ou Afrikaanse boeke deur bekende skrywers?
As jy al lank soek na 'n spesifieke boek uit jou jeug/studiejare of sommer net vir 'n nostalgiese rede, kontak ons takke by:
๐Ÿ“š๐Ÿ“š๐Ÿ“š๐Ÿ“š๐Ÿ“š
Pretoria: Burnettstraat 1067, Hatfield.
087 188 9640/1
๐Ÿ“š๐Ÿ“š๐Ÿ“š๐Ÿ“š๐Ÿ“š
Bloemfontein: 25 Bloemgate sentrum, Brandwag.
051 00 11 489
๐Ÿ“š๐Ÿ“š๐Ÿ“š๐Ÿ“š๐Ÿ“š
Kaapstad: Winkel 26, Grondvloer, Stadium on Main, Claremont.
087 163 8416/7
๐Ÿ“š๐Ÿ“š๐Ÿ“š๐Ÿ“š๐Ÿ“š
Potchefstroom: Steve Biko straat 86, Die Bult.
072 856 6757
๐Ÿ“š๐Ÿ“š๐Ÿ“š๐Ÿ“š
Of koop jou boeke aanlyn by:
www.aristata.co.za

15/11/2024

Besprekings sluit op Dinsdag 12 November, en beperkte sitplek is beskikbaar. Bespreek jou plek nou!

Hiermee word Kapenaars uitgenooi om die einde van die Bergengel-boekreeks saam met die skrywer Carina Stander te vier by Welgemeend, Saterdag 16 Nov. Die uitnodiging behels soveel meer as 'n boektoer: Dis die afskeid van 'n era. Wink gerus julle vriende saam. Die pianis Lisa Joubert gaan vir ons 'n paar musiekstukke speel op die vleuelklavier, en Carina sal in boekgesprek wees met Jonathan Amid. Sy sal ook 'n aantal van haar inksketse saambring. Beperkte aantal plekke, bespreking via Plankton sluit 4 dae voor die tyd op 12 Nov. Skakel vir bespreking:

https://plankton.mobi/Events/EventBooking/6f76f1f9-58c9-4406-823b-1143968cc123

Luister jy ook soggens 10:45 na Anrich Herbst se boekvoorlesing van โ€œTwee vir โ€˜n Stuiwerโ€ deur WA Hickey op RSG?๐Ÿฆ๐Ÿง๐Ÿฆ๐ŸงDaar...
16/10/2024

Luister jy ook soggens 10:45 na Anrich Herbst se boekvoorlesing van โ€œTwee vir โ€˜n Stuiwerโ€ deur WA Hickey op RSG?
๐Ÿฆ๐Ÿง๐Ÿฆ๐Ÿง
Daar is die onvergeetlike Kuif Kwaster wat die onwillige Vya oorreed om vyf eiers te lรช. Dapper oom skeel At,
eenogige held, laat die wraaksugtige spul Beatniks les opsรช en Meks en Maja gooi flikkers vir die mannetjies
in die bodorpโ€ฆโ€.
๐Ÿง๐Ÿฆ๐Ÿง๐Ÿฆ
Die boek is sedert 1961 ses-enโ€”twintig keer herdruk.
๐“๐ฐ๐ž๐ž ๐ฏ๐ข๐ซ โ€˜๐ง ๐’๐ญ๐ฎ๐ข๐ฐ๐ž๐ซ ๐๐ž๐ฎ๐ซ ๐–๐€ ๐‡๐ข๐œ๐ค๐ž๐ฒ (๐‘๐Ÿ๐Ÿ—๐Ÿ“) is tans te koop by alle PROTEA BOEKWINKELS
๐Ÿง๐Ÿฆ๐Ÿง๐Ÿฆ
Pretoria: Burnettstraat 1067, Hatfield.
087 188 9640/1 of 012
๐Ÿง
Bloemfontein: 25 Bloemgate sentrum, Brandwag.
051 00 11 489
๐Ÿฆ
Kaapstad: Winkel 26, Grondvloer, Stadium on Main, Claremont.
087 163 8416/7
๐Ÿง
Potchefstroom: Steve Biko straat 86, Die Bult.
072 856 6757
๐Ÿฆ
Of koop jou eksemplaar aanlyn by:
www.aristata.co.za

SALE!Mr. Penumbra's 24-Hour Bookstore - R40.00 eachSynopsisMr. Penumbra's 24-Hour Bookstore is a 2012 novel by American ...
16/10/2024

SALE!
Mr. Penumbra's 24-Hour Bookstore - R40.00 each

Synopsis
Mr. Penumbra's 24-Hour Bookstore is a 2012 novel by American writer Robin Sloan. It was chosen as one of the best 100 books of 2012 by the San Francisco Chronicle, was a New York Times Editor's Choice, and was on the New York Times Hardcover Fiction Best Seller list as well as the NPR Hardcover Fiction Bestseller List.

The US book cover, which glows in the dark, was done by Rodrigo Corral and chosen as one of the 25 best book covers for 2012 by BookPage.

Mr. Penumbra's 24-Hour Bookstore combines elements of fantasy, mystery, friendship and adventure as a way of looking at the modern conflict and transition between new technology and old.

The protagonist is a laid-off Silicon Valley tech worker who begins working at a dusty bookstore with very few customers, only to start discovering one secret after another.

The mysterious old books, along with the store's owner, lead to a 500-year-old secret society. A prequel novelette, Ajax Penumbra 1969, was published in 2012.

Our scented bracelets with essential fragrant oils have been marked down to R40 each. You can choose from several deligh...
16/10/2024

Our scented bracelets with essential fragrant oils have been marked down to R40 each. You can choose from several delightful scents, such as, lemon, lemongrass, lavender, rosemary, geranium and, grapefruit.

Come get yours today or buy it as a gift for someone! ๐Ÿ˜๐Ÿ˜

14/10/2024
14/10/2024

Oktober is borskanker-bewusmakingsmaand en die jouffrouens van Laerskool Baillie Park doen hulle deel om borskankerbewusmaking te bevorder

14/10/2024

๐๐”๐”๐“ ๐Ž๐ ๐ƒ๐ˆ๐„ ๐‘๐€๐Š ๐๐˜ ๐๐‘๐Ž๐“๐„๐€ ๐๐Ž๐„๐Š๐–๐ˆ๐๐Š๐„๐‹ ๐ˆ๐ ๐‡๐€๐“๐…๐ˆ๐„๐‹๐ƒ, ๐๐ซ๐ž๐ญ๐จ๐ซ๐ข๐š.

โ€œ๐™๐ž๐ฎ๐ฌ ๐ฏ๐š๐ง ๐–๐ฒ๐ง๐ ๐š๐š๐ซ๐๐ญ ๐ž๐ง ๐๐ข๐ž ๐ ๐จ๐๐ข๐ง ๐ฏ๐š๐ง ๐๐ž๐ž๐ฆ๐จ๐ž๐โ€ (๐‘๐Ÿ‘๐Ÿ“๐ŸŽ) ๐๐ž๐ฎ๐ซ ๐‰๐ฎ๐ฅ๐ข๐จ ๐€๐ ๐ซ๐ž๐ฅ๐ฅ๐š

โ€œDit is die einde van 2020. Hierdie keer word privaatspeurder Zeus van Wyngaardt gekonfronteer met โ€™n misdaadtoneel wat die moord op sy bure John en Stephen vroeรซr die jaar na โ€™n Sondagskoolpiekniek laat lyk. Tumi ly steeds aand geheueverlies en is steeds stom nรก haar traumatiese ervaring met Dali (sien Zeus van Wyngaardt en die skrikgodin), maar hulle kom reg met handgeskrewe briefies; dit is totdat Kabelo haar te hulp kom met โ€™n tablet: โ€œNie die mediese soort nie. โ€™n Rekenaar-ding wat die heer Moloto vir haar leen. Jappie-stront.โ€ Tussendeur โ€™n versekeringsbedrogsaak en โ€™n soektog na die tweeling Armando Beetge en Ilona Durant se biologiese ma, gebeur daar steeds vreemde dinge in Springs: sakkies wat vermoedelik muti bevat by die kantoor en by Zeus se huis, gevolg deur skokkende gebeure.
Bel Protea๏ฟผ๏ฟผ Boekwinkel:
๐Ÿ“ฒ 087 188 7640/1
๐Ÿ“ฒ 012 051 3089

Dit is die vierde boek in die Zeus van Wyngaardt-reeks. Die ander drie boeke is:
Zeus van Wyngaardt en die godin van die jag 1
Zeus van Wyngaardt en die skrikgodin 2
Zeus van Wyngaardt en Amasone van Atlantis 3



๐๐ซ๐จ๐ญ๐ž๐š/๐€๐ซ๐ข๐ฌ๐ญ๐š๐ญ๐š ๐›๐จ๐ž๐ค๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ ๐ข๐ง ๐๐จ๐ญ๐œ๐ก๐ž๐Ÿ๐ฌ๐ญ๐ซ๐จ๐จ๐ฆ ๐ค๐š๐ฆ๐ฉ ๐ฎ๐ข๐ญ ๐›๐ฒ ๐€๐š๐ซ๐๐ค๐ฅ๐จ๐ฉ! ๐•๐š๐ง ๐Ÿ๐Ÿ’-๐Ÿ๐Ÿ— ๐’๐ž๐ฉ๐ญ๐ž๐ฆ๐›๐ž๐ซ ๐ก๐ž๐ญ ๐๐ข๐ž ๐๐จ๐ญ๐œ๐ก๐ž๐Ÿ๐ฌ๐ญ๐ซ๐จ๐จ๐ฆ-๐ญ๐š๐ค ๐ฏ๐š๐ง ๐๐ซ๐จ๐ญ...
01/10/2024

๐๐ซ๐จ๐ญ๐ž๐š/๐€๐ซ๐ข๐ฌ๐ญ๐š๐ญ๐š ๐›๐จ๐ž๐ค๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ ๐ข๐ง ๐๐จ๐ญ๐œ๐ก๐ž๐Ÿ๐ฌ๐ญ๐ซ๐จ๐จ๐ฆ ๐ค๐š๐ฆ๐ฉ ๐ฎ๐ข๐ญ ๐›๐ฒ ๐€๐š๐ซ๐๐ค๐ฅ๐จ๐ฉ!
๐•๐š๐ง ๐Ÿ๐Ÿ’-๐Ÿ๐Ÿ— ๐’๐ž๐ฉ๐ญ๐ž๐ฆ๐›๐ž๐ซ ๐ก๐ž๐ญ ๐๐ข๐ž ๐๐จ๐ญ๐œ๐ก๐ž๐Ÿ๐ฌ๐ญ๐ซ๐จ๐จ๐ฆ-๐ญ๐š๐ค ๐ฏ๐š๐ง ๐๐ซ๐จ๐ญ๐ž๐š/๐€๐ซ๐ข๐ฌ๐ญ๐š๐ญ๐š ๐›๐จ๐ž๐ค๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ ๐Ÿ๐ž๐ž๐ฌ๐ ๐š๐ง๐ ๐ž๐ซ๐ฌ ๐›๐ž๐๐ž๐ซ๐Ÿ ๐ฆ๐ž๐ญ ๐ญ๐š๐Ÿ๐ž๐ฅ๐ฌ ๐ฏ๐จ๐ฅ ๐ง๐ฎ๐ฐ๐ž ๐ž๐ง ๐ข๐ง๐ญ๐ž๐ซ๐ž๐ฌ๐ฌ๐š๐ง๐ญ๐ž ๐ฅ๐ž๐ž๐ฌ๐ฌ๐ญ๐จ๐Ÿ...

๐๐ž๐ฅ ๐๐ข๐ž ๐๐จ๐ญ๐œ๐ก๐ž๐Ÿ๐ฌ๐ญ๐ซ๐จ๐จ๐ฆ-๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ ๐›๐ฒ ๐ŸŽ๐Ÿ•๐Ÿ ๐Ÿ–๐Ÿ“๐Ÿ” ๐Ÿ”๐Ÿ•๐Ÿ“๐Ÿ• ๐ฏ๐ข๐ซ ๐ž๐ง๐ข๐ ๐ž ๐›๐จ๐ž๐ค๐ง๐š๐ฏ๐ซ๐š๐ž.

Address

86 Steve Biko Avenue
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27180011516

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aristata Boekwinkel - Potchefstroom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category