De Beers Meubels

De Beers Meubels De Beers Meubels verkoop ‘n verskeidenheid kwaliteit dennemeubels, oregon meubels, matrasse, kanto
(2)

De Beers Meubels het 25 jaar gelede as ‘n familie meubelbesigheid ontstaan in Potchefstroom. Ons dennehout (pine) meubels is van hoë kwaliteit en gehalte, ons gebruik verskeie plaaslike meubelvervaardigers en van ons houtmeubels word verskaf deur die grootste dennemeubel vervaardiger in Suid Afrika. De Beers Meubels verkoop ‘n verskeidenheid van dennehout (pine) en soliede oregon meubels (1ste gra

adse dennehout meubels beskikbaar in rou dennehout asook gekleurd in oregon, bruin, swart en rooi). De Beers Meubels het onlangs 'n tweede tak in Klerksdorp oopgemaak. Ons Beddens en Woonkamer reeks bestaan uit ‘n verskeidenheid van Basisstelle en matrasse asook sitkamerstelle en slaapbanke, alles van uitstekende gehalte.

– Ons glo aan eerlike, goeie en vriendelike diens.
– Ons probeer kwaliteit meubels teen goeie pryse aan ons kliënte voorsien.
– Alle eer aan die Here vir die sukses van die besigheid! Hoe kan ek koop of bestel?
– Besoek ons by een van ons winkels hieronder

– Bel ons op die telefoon/email ons vir pryse

– Ons aanvaar EFT’s [Bankbesonderhede op versoek], Kontant [Binne winkel], Al die groot debiet/krediet kaarte [Binne winkel] Major Cards - Visa, Mastercard
– 4 maande lay-buy opsie

– Ons het ‘n groot verskeidenheid voorraad op hande, anders kontak ons om uit te vind hoe lank bestellings sal neem

==========================================
For English please view our English site: https://www.facebook.com/debeersfurniture

Address

1 Maree Street
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:30 - 13:00

Telephone

018 294 7053

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Beers Meubels posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share