Die Boek Tannie

Call Directions Website

Die Boek Tannie Located at "Die Stasie" in Atterbury Road. Second-hand bookstore in Pretoria-East. No exchange of books.

07/09/2026

Wanneer jy ’n boek vir jou kind kies, is daar ’n paar goed waarna jy kan kyk - en een van die belangrikstes is: Verstaan hulle wat hulle lees of hoor?

Want lees gaan nie net oor die woorde op die bladsy nie. Dit gaan oor die storie, die betekenis en of jou kind kan volg wat aangaan.

In hierdie reeks deel ek ’n paar eenvoudige dinge waarna jy kan kyk wanneer jy weer voor daardie rak vol kinderboeke staan. 🤍

Deel 1: Begrip.

Volg saam met ons reeks van "Hoe om die regte boek te kies vir jou kind"

04/09/2026

Besoek Die Boek Tannie in Atterbury weg.

Ons het goeie kwaliteit en bekostigbare tweedehandse boeke.

👋

04/09/2026

Kom maak 'n draai by Die Boek Tannie in Atterbury weg.

Goeie kwaliteit en bekostigbare tweedehandse boeke.

We believe reading to kids opens up the imagination...and also a winner for quiet time🤭Our second-hand kids books are in...
24/07/2026

We believe reading to kids opens up the imagination...and also a winner for quiet time🤭

Our second-hand kids books are in great condition and affordable. You can create an endless collection.

Visit our little bookstore and let your kids get lost in all the adventures.

23/07/2026

Ons het verskeie opvoedkundige boeke vir kinders. Die is baie oulik vir net sommer lees en skoolprojekte.

Kom kuier by Die Boek Tannie vir goeie kwaliteit en bekostigbare tweedehandse boeke.

21/07/2026

What makes us happy...lots and lots of books!

Visit our little bookstore.

Happy 🐝 day
20/05/2026

Happy 🐝 day

19/05/2026

Ons weet jy is nuuskierig🤭 Die nuwe boeke op die rak gaan vinnig...kom maak 'n draai.

📍 Atterbury road, by

New on the shelf - Sarah J. Maas.Pop in and get your quality secondhand books at
18/05/2026

New on the shelf - Sarah J. Maas.

Pop in and get your quality secondhand books at

Dit lyk nou snoesig! Kom kuier by ons en loer rustig deur ons boekrakke vir jou volgende avontuur. 📍
15/05/2026

Dit lyk nou snoesig!

Kom kuier by ons en loer rustig deur ons boekrakke vir jou volgende avontuur.

📍

Address

Atterbury Road At Die Stasie En Padstal, Zwavelpoort
Pretoria East
0081

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:30
Saturday 09:00 - 14:00
Sunday 10:00 - 13:00

Telephone

+27791804859

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Boek Tannie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category