Jasmyn Katryn

Jasmyn Katryn Customized printing and gifts

Metaalblikkies maak my kinderlik opgewonde!Hulle is die definisie van veelsydigheid 😁Grimmering, haarbykomstigede, skryf...
20/10/2025

Metaalblikkies maak my kinderlik opgewonde!
Hulle is die definisie van veelsydigheid 😁
Grimmering, haarbykomstigede, skryfbehoeftes, lekkernye en ander bederfies, spykers, skroewe, noodsaaklike gereedskap vir reisdoeleindes, tandemuis-fondse, klein speelgoed, troeteldier lekkernye, medikasie, ens. kan in hierdie blikkie pas.
Dit maak 'n deurdagde geskenk wat spesiaal gemaak is na enige smaak. 🎁
Moenie die kans misloop om 10% afslag te kry hierdie Oktober nie 📣
Gewone prys - R150 elk
Afslagprys - R135 elk 😎

I love creating original custom designs 😍They make the perfect thoughtful gift 🎁 I get all teary-eyed when I receive a r...
14/10/2025

I love creating original custom designs 😍
They make the perfect thoughtful gift 🎁
I get all teary-eyed when I receive a response video or photo of the recipient opening their gift 🥹

Contact me for your next personalized, thoughtful gift.
🌟 Don't miss out on the 10% discount this October!

Thank you for being part of my journey 🫶

👀 Take a look at the pre-made designs on sale now!🌟 Get 15% off on all items posted.Add a name or phrase at no extra cos...
12/10/2025

👀 Take a look at the pre-made designs on sale now!
🌟 Get 15% off on all items posted.
Add a name or phrase at no extra cost 😁
Don't miss out - this is the perfect time to spoil yourself or find a thoughtful gift 🎁

Hier is Jasmyn Katryn se opgedateerde katalogus 😁Kontak my gerus om jou volgende geskenk of bederf ekstra spesiaal te ma...
06/10/2025

Hier is Jasmyn Katryn se opgedateerde katalogus 😁
Kontak my gerus om jou volgende geskenk of bederf ekstra spesiaal te maak!

Ek is so dankbaar vir elke kliënt. Julle aanmoediging en ondersteuning beteken vir my die wêreld.As 'n teken van my waar...
06/10/2025

Ek is so dankbaar vir elke kliënt.
Julle aanmoediging en ondersteuning beteken vir my die wêreld.

As 'n teken van my waardering wil ek graag die volgende besparings bied:
♡ Geniet 10% af op alles in Jasmyn Katryn se opgedateerde katalogus.
♡ Kry 15% afslag op geselekteerde items met bestaande ontwerpe.
* Onderhewig aan beskikbaarheid.

Dit is die perfekte geleentheid om jouself te bederf of om 'n spesiale geskenk vir 'n geliefde te kry.
Moenie dit misloop nie!

Hierdie aanbod is beskikbaar vir die hele maand van Oktober 2025
Bestellings het 'n omkeertyd van 4-5 werksdae na betaling ontvang is.

Address

Pretoria

Telephone

+27684225966

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jasmyn Katryn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jasmyn Katryn:

Shortcuts

Share

Category