Die Padstal Winkel

Die Padstal Winkel Shop handcrafted treasures, quality tees & personalised gifts. Delivering South African flair to your door. Local is Lekker!

11/09/2026

Kry jou manne trougereed én jou dankie-geskenk uitgesorteer. Als in een.

Een bederfboks. Twee dinge minder op jou troulys.

Bypassende leer kruisbande en strikdas sorg dat jou besteman en strooijonkers skerp lyk langs jou op die groot dag, terwyl die persoonlike heupfles iets besonders is wat hulle lank daarna nog gebruik.

Styl vir die troue.
'n Persoonlike dankie vir jou manne.
Alles klaar verpak in een bederfboks.

Bestel jou persoonlike trou-bederfbokse by www.padstalwinkel.co.za



09/09/2026

Nie te groot nie. Nie te klein nie. Net reg vir 'n man se goed.

Ons leer toiletsak het genoeg plek vir alles wat moet saam...sonder om jou tas oor te neem.

Egte leer. Prakties. Gemaak om te hou.
En natuurlik kan jy hom persoonlik laat maak.

Vir naweke weg, vakansies, sakereis of 'n geskenk wat hy werklik gaan gebruik.
Pak. Zip. Gaan.

Bestel joune aanlyn by www.padstalwinkel.co.za.

Toiletsak

27/08/2026

Familie is waar ons storie begin. Liefde bind ons saam. Tradisie dra ons oor, geslag tot geslag.

Ons Boeremeisie T-Hemp vier die dinge wat geen geld kan koop nie. Die mense wat ons lief het, die waardes waarmee ons grootgeword het en familie tradisies.

Meer as net 'n T-hemp. Dis 'n stukkie van wie jy is.

Bestel joune aanlyn: www.padstalwinkel.co.za

24/08/2026

Manne Bagasie - want manne het ook hulle goed.

Van skeergoed tot stortgoed, hou dit bymekaar in een stylvolle egte leer toiletsak.

Genoeg plek. Gemaak om te hou. En nog beter wanneer jy dit persoonlik maak.

Vir jouself, of as 'n geskenk vir 'n man wat altyd reg is vir die volgende avontuur.

Bestel joune nou aanlyn by www.padstalwinkel.co.za.

20/07/2026

As die veld roep...en jy's gereed.

Vir die jagter wat weet kwaliteit lê in die fynere detail.
Ons Buffel Liefde Bederfboks 27 kombineer leer, kamo-ontwerp en persoonlike afwerking in een unieke geskenk wat elke jagter met trots sal gebruik.

Die perfekte geskenk vir die man wat sy gelukkigste ure in die veld deurbring.
Bestel joune vandag nog by:
www.padstalwinkel.co.za

Hy sê nie veel nie...maar sy toerusting sê alles.Vir die man wat eerder sonsopkoms in die veld kies as spitsverkeer. Die...
14/07/2026

Hy sê nie veel nie...maar sy toerusting sê alles.

Vir die man wat eerder sonsopkoms in die veld kies as spitsverkeer. Die een wat weet dat voorbereiding die verskil maak tussen 'n goeie jag en 'n groot storie.

Dié Buffel Liefde Bederfboks 27 is vir die jagter wat kwaliteit waardeer:
-Camo leer doppie sakkie
-Camo oorkouse
-Camo leer ammunisie kolf omhulsel

Persoonlik gemaak. Plaaslik vervaardig. Gebou vir buitelewe.
Die perfekte geskenk vir elke jagter, pa, vriend of jagmaat.

Bestel jou bederfboks vandag nog:
www.padstalwinkel.co.za

11/07/2026

Die grootste kompliment wat ons kan ontvang? 'n Gelukkige kliënt.

Dankie vir die mooi terugvoer en dat julle Padstal Winkel ondersteun. Ons waardeer dit opreg.


03/07/2026

Elke groot storie begin klein!

Padstal Winkel se persoonlike leer rugbybal is die perfekte geskenk vir 'n nuwe baba, doop, eerste verjaarsdag of enige spesiale mylpaal.

Persoonlike gemaak met 'n naam, geboortedatum of spesiale boodskap om daardie eerste hoofstuk van hul storie vas te vang.

Bestel jou persoonlike rugbybal vandag nog:
www.padstalwinkel.co.za

Vir die Klein Kampioen met groot drome.Van eerste tree tot eerste verjaarsdag...sommige mylpale verdien iets besonders.P...
04/06/2026

Vir die Klein Kampioen met groot drome.

Van eerste tree tot eerste verjaarsdag...sommige mylpale verdien iets besonders.

Padstal Winkel se persoonlike leer rugbybal is 'n unieke geskenk vir 'n nuwe baba, doop, eerste verjaarsdag of enige spesiale mylpaal.

Bestel jou persoonlike leer rugbybal vandag nog:
👉 www.padstalwinkel.co.za



03/06/2026

Vir die Beste Afrigter. Beste Speler. Beste Span.
Sommige verdien meer as net 'n "dankie".

Ons persoonlike leer rugbybal word spesiaal vir jou gemaak wat nog lank na die laaste wedstryd, onthou sal word.
Want groot oomblikke verdien meer as net 'n foto op jou foon.
Gee 'n geskenk wat 'n ereplek sal kry.
Bestel jou persoonlike leer rugbybal vandag nog:
👉 www.padstalwinkel.co.za

Address

Pretoria
0182

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Padstal Winkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Padstal Winkel:

Shortcuts

Share