01/10/2025
✨ 'n Dagboek wat aan alles gedink het! ✨
Hierdie 2026 dagboek is veel meer as net ’n beplanner – dit is jou alles-in-een hulpmiddel om jou jaar georganiseerd, gefokus en geïnspireerd te hou.
Dit is jou praktiese metgesel vir die hele jaar.
Binne vind jy:
🗓️ Daaglikse & weeklikse beplanning
🍲 Spyskaart-ruimtes om jou maaltye te beplan
📖 ’n Bybelvers vir elke week
💰 Begroting
🛒 Uitskeur-kruideniersware lyste
✍️ Bruinsort bladsye vir notas en kreatiwiteit
🧥 Winter- & somerklere-lyste (ideaal om niks te vergeet nie) - veral vir die kleinlywe wat so vinnig groei
🎄 ’n Kersfees beplanningslys
🥧 ’n Resep of twee vir bietjie inspirasie in die kombuis
💪 Oefen-tracking, ure geslaap, gemoedstoestand & selfsorg (maklik – net “ja” of “nee” per dag, of wat jy geoefen het)
’n Dagboek wat jou help om balans te vind – tussen jou tyd, jou gesin, jou finansies en selfs jou hart. 🌿📔
0769685626
Based in Pretoria Mountain View
Can courier 🚛