Flink Hengel Winkel Online

Flink Hengel Winkel Online Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Flink Hengel Winkel Online, Shopping & retail, Impala Street Theresa Park, Pretoria.

Ons verkoop Hengel Combos vir Elke Dam In Pretoria/Centurion/Harties/Brits

Ons het Self n Passie vir hengel

Ons kry jou Voorraad en hou dit reg om opgelaai teword Aflewering kan gereel word

Lekker gehengel by Bassbay nuwe spot (stand) baie geseend
03/08/2026

Lekker gehengel by Bassbay nuwe spot (stand) baie geseend

Kyk na die Mooi Hengel Kaste battle BokseDie kleiner een is die Senior Boks Pine R1350Face W/450mm Sides D/310mm Hight H...
27/07/2026

Kyk na die Mooi Hengel Kaste battle Bokse

Die kleiner een is die Senior Boks
Pine R1350
Face W/450mm Sides D/310mm Hight H/350mm

Die Warrior Boks die grooter
Pine R550
Face W/300mm Sides D/250mm Hight H/150mm

Alle Kaste word op bestelling gemaak

Lekker dag weer op n ander stand by bass bay 3KG grootste vir die dag
26/07/2026

Lekker dag weer op n ander stand by bass bay 3KG grootste vir die dag

21/07/2026

R250 elk ons is gelee in die Noord kom kry gerus jou emmer werk baie lekker en eenvoudig

R250 per Bucket come get your Bucket in Pretoria North or contact us if intrested we have about 8 in stock busy making more they work very well

0671780330

Was n Baie lekker geseende dag in die week by Dam het bietjie mielie pit gehengel en dit was baie nice
18/07/2026

Was n Baie lekker geseende dag in die week by Dam het bietjie mielie pit gehengel en dit was baie nice

08/07/2026


Lekker dag by Lock Nest spawn tyd bietjie still gewees maar die vis het nog gebyt hier en daar

03/07/2026


R45 n dip
R45 n 50ml float

Limited stock

25/06/2026

dag gewees

Ons het bietjie by bassbay gan hengel en baie success behaal met ons nuwe voer combo wat ons getry het van Damvis baie a...
25/06/2026

Ons het bietjie by bassbay gan hengel en baie success behaal met ons nuwe voer combo wat ons getry het van Damvis baie awesome voer en verskafer ons emmertjies sal verseker gebruik maak van die producte check dit uit

Hier is ons basic Emmer vir die winter maande ons vra R450 Elke Bestell joune 0671780330 Whatsapp vir Bestellings
18/06/2026

Hier is ons basic Emmer vir die winter maande ons vra R450 Elke Bestell joune 0671780330 Whatsapp vir Bestellings

Address

Impala Street Theresa Park
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 08:00 - 19:00
Tuesday 08:00 - 19:00
Wednesday 08:00 - 19:00
Thursday 08:00 - 19:00
Friday 08:00 - 19:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27671780330

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Flink Hengel Winkel Online posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Flink Hengel Winkel Online:

Shortcuts

Share