03/06/2026
Kom kuier vir ons die naweek 6 Junie by die Lavender Kontrei Mark
Die tema by die mark die naweek is "Around the world". Julle sal Jag Sersant in die 'Texas" gang kry. Kom stem vir ons vir die oulikste uitstallers gangetjie en geniet die dag saam ons🇨🇱🤠👢🍻🏇