Tasja se Bakkery

Tasja se Bakkery We at Suikerbekkie soetgoed choose to create the most delicious and sweet things you can ever dream off.All delicious home made sweet made with love.

21/01/2025
Valentines day😍πŸ₯° orders are openSpecial prices available for bulk orders of 50 and above of each item.Contact me on 067 ...
02/01/2025

Valentines day😍πŸ₯° orders are open

Special prices available for bulk orders of 50 and above of each item.

Contact me on 067 000 1711

Optel Pretoria...Gezina/RivieraGringe huisies/gewone diy koekie huisies R180Groot gemmer mannetjies R25DIY Kit gemmer ma...
03/12/2024

Optel Pretoria...Gezina/Riviera

Gringe huisies/gewone diy koekie huisies R180
Groot gemmer mannetjies R25
DIY Kit gemmer mannetjies R20
Candy Canes 12s R50
Choc boksies R100
Advent kalenders R120
Kerskoek 850g R150
95g R20
Tumblers R120
Kontak ons by 067 000 1711

KAN KOERIER OOK INDIEN NODIG

Het goed oor van die mark wat nie verkoop het nie.Alle gelde gaan vir charityKan dit nie te lank bere as enige iemand be...
02/12/2024

Het goed oor van die mark wat nie verkoop het nie.
Alle gelde gaan vir charity
Kan dit nie te lank bere as enige iemand belangstel.
Optel Pretoria...Gezina/Riviera
Gringe huisies/gewone diy koekie huisies R180
Groot gemmer mannetjies R25
Candy Canes 12s R50
Choc boksies R100
Advent kalenders R120
Kerskoek 850g R150
95g R20
Tumblers R120
Kontak ons by 067 000 1711

Kom ondersteun ons asb by Lavender Kontrei Mark Vandag vanaf 10:00 - 14:00.Alles is afgemerk na n winskopie en Quintin P...
01/12/2024

Kom ondersteun ons asb by Lavender Kontrei Mark Vandag vanaf 10:00 - 14:00.

Alles is afgemerk na n winskopie en Quintin Prinsloo sing ook vandag. Kersvader deel geskenkies uit vir die kinders !!πŸ₯°πŸ˜

HOOP ONS SIEN JUL DAAR

17/11/2024
Kersjokolade slab8x5cm - R204x3cm - R8Kersfees Royal Icing koekies4cm - R58cm - R1512cm - R25Personilzed Kers Toilet Pap...
17/11/2024

Kersjokolade slab
8x5cm - R20
4x3cm - R8
Kersfees Royal Icing koekies
4cm - R5
8cm - R15
12cm - R25
Personilzed Kers
Toilet Papier - R40
Personilzed 11oz Mugz
R65
Personilzed Tumblers
17oz - R200
20oz - R250
40oz - R450
Candy canes 12's
R65
Personilized Snowglobe
R100
Sjokolade Advent Kalenders (Kersfees,Unicorn,Super Hero,Disney Prinsesse)
R150
Kerskoek
90g-R25
850g-R180
Kerscrackers
25elk
1kgmix koekies(chocchip,gemmer,koffie,vlakoekies)
R130

It’s the little things that pack the biggest punch! Whether it’s a tiny chocolate treat, a festive Christmas cake, or a ...
04/11/2024

It’s the little things that pack the biggest punch! Whether it’s a tiny chocolate treat, a festive Christmas cake, or a charming photo snow globe, even a personalized mug can sprinkle a little extra magic. This holiday season, let your guests and clients feel like the stars they truly are!
Contact us today to order your special gift
[email protected]
067 000 1711
collection is available in Gezina Pretoria/courier nation wide

Baba tee Pikkewyn Cupcakes gedoen vir n klient.36 "Done and Dusted"☺️πŸ₯°
01/11/2024

Baba tee Pikkewyn Cupcakes gedoen vir n klient.

36 "Done and Dusted"☺️πŸ₯°

Ons Sjokolade Advent Kalenders is gereed vir bestelling4 ontwerpe om van te kies.πŸ₯πŸ¨πŸ¨πŸŽ€πŸŽπŸŽ„Ek maak slegs gebruik van die bes...
30/10/2024

Ons Sjokolade Advent Kalenders is gereed vir bestelling

4 ontwerpe om van te kies.πŸ₯πŸ¨πŸ¨πŸŽ€πŸŽπŸŽ„

Ek maak slegs gebruik van die beste kwaliteit sjokolade teen n bekostigbare prys van R120 per kalender.

Elke sjokolade is 4x5cm groot en daar is 25 sjokolades in elke boksie wat ek self gemaak het.

Keuses:
*Unicorn
*Superhero
*Disney Prinsesse
*Kersfees

Kontak my by 067 000 1711 πŸ₯πŸ¨πŸ¨πŸŽ€πŸŽπŸŽ„
Ons is gelee in Gezina Pretoria en koerier landswyd

Ons Sjokolade Advent Kalenders is gereed vir bestelling3 ontwerpe om van te kies.πŸ₯πŸ¨πŸ¨πŸŽ€πŸŽπŸŽ„Ek maak slegs gebruik van die bes...
30/10/2024

Ons Sjokolade Advent Kalenders is gereed vir bestelling

3 ontwerpe om van te kies.πŸ₯πŸ¨πŸ¨πŸŽ€πŸŽπŸŽ„

Ek maak slegs gebruik van die beste kwaliteit sjokolade teen n bekostigbare prys van R120 per kalender.

Elke sjokolade is 4x5cm groot en daar is 25 sjokolades in elke boksie wat ek self gemaak het.

Keuses:
*Unicorn
*Superhero
*Disney Prinsesse

Kontak my by 067 000 1711 πŸ₯πŸ¨πŸ¨πŸŽ€πŸŽπŸŽ„
Ons is gelee in Gezina Pretoria en koerier landswyd

Vars gebakte Koekies 1kg beskikbaar vir bestelling vir kersfeesR130 per kgSluit in:*Choc Chip*Koffie Koekies*Vla Koekies...
26/10/2024

Vars gebakte Koekies 1kg beskikbaar vir bestelling vir kersfees

R130 per kg

Sluit in:
*Choc Chip
*Koffie Koekies
*Vla Koekies
*Gemmer

Bestellings sluit 1 Desember 2024

Bestel joune vandag

kontak 067 000 1711
Optel Gezina pretoria
Ons kan ook koerier tot jou deur of naaste pudo locker

Address

Pretoria
0002

Telephone

+27670001711

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tasja se Bakkery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share