4x4 Megaworld Zambesi

4x4 Megaworld Zambesi Leading manufacturer and distributor of premium 4x4 & camping accessories.


06/10/2026

Hierdie Jumny upgrades is lekker om te doen ⛺️

Oktober is hier en die warmer weer begin mens weer lus maak vir lang naweke, grondpaaie en ’n bakkie wat gepak staan voo...
05/10/2026

Oktober is hier en die warmer weer begin mens weer lus maak vir lang naweke, grondpaaie en ’n bakkie wat gepak staan voor die son opkom. Maar ’n goeie trip begin nie wanneer jy by die kampterrein aankom nie, dit begin by die voorbereiding by die huis.

Gaan deur jou voertuig, kyk na jou bande, maak seker jou recovery gear is volledig en toets die toerusting wat al ’n paar maande in die garage staan✨

Daai ekstra halfuur voor ’n trip kan jou later baie moeite spaar!

September is amper verby en die warmer kampseisoen gaan nou behoorlik begin momentum kry☀️Die dae raak langer, die nawek...
30/09/2026

September is amper verby en die warmer kampseisoen gaan nou behoorlik begin momentum kry☀️

Die dae raak langer, die naweke voel net ’n bietjie meer uitnodigend en daar is genoeg rede om weer nuwe plekke te begin beplan.

Ons wil graag weet wat is die een plek wat jy hierdie lente of somer nog wil gaan ontdek? Dalk ’n nuwe kampterrein, ’n 4x4-roete of ’n bestemming wat al lank op jou lys is🛣️

29/09/2026

Replacement bumpers are in stock 💪

Recovery boards are one of those products you carry around hoping you never really need them. But the moment sand, mud o...
28/09/2026

Recovery boards are one of those products you carry around hoping you never really need them. But the moment sand, mud or loose terrain stops your vehicle, you are very glad they are there⛓️

They can provide the traction you need to get moving again without turning a small problem into a much bigger one. Being prepared does not mean expecting something to go wrong.

It simply means knowing you have options when it does!

Erfenisdag gaan oor meer as net waar ons vandaan kom, dis ook oor die tradisies, stories en oomblikke wat ons saam met f...
24/09/2026

Erfenisdag gaan oor meer as net waar ons vandaan kom, dis ook oor die tradisies, stories en oomblikke wat ons saam met familie en vriende aan die volgende generasie oordra✨

Vir baie van ons beteken dit ’n vuur wat vroeg aangesteek word, vleis op die kole, familie wat saam kuier en natuurlik ’n bakkie wat nooit te ver van die grondpad af is nie.

Ons is gelukkig om in ’n land te woon waar avontuur deel van ons erfenis is. Van die bosveld en berge tot lang grondpaaie en kampplekke onder die sterre, daar is altyd nog ’n stukkie van Suid-Afrika om te ontdek. Steek vandag die vuur aan, maak tyd vir jou mense en vier die plek wat ons huis noem.

Gelukkige Erfenisdag van die 4x4 Megaworld Zambesi-span🇿🇦

The best camping gear is not always the biggest or most expensive gear. Sometimes it is the simple things you end up usi...
23/09/2026

The best camping gear is not always the biggest or most expensive gear. Sometimes it is the simple things you end up using on every single trip.

A comfortable chair after a long drive, a table that opens quickly or a practical storage solution can completely change the way camp feels. Good gear should make your trip easier without making your setup complicated✨

That is often where the real value lies!

Het jy al ooit begin pak vir ’n trip en halfpad besef daar is net nie genoeg plek nie? Dis waar ’n goeie cargo- of roof ...
21/09/2026

Het jy al ooit begin pak vir ’n trip en halfpad besef daar is net nie genoeg plek nie?

Dis waar ’n goeie cargo- of roof storage oplossing baie handig raak. Dit gee jou ekstra ruimte vir toerusting wat andersins binne die voertuig sou rondlê en help jou om jou setup netjieser te hou. 📦

Wanneer alles sy plek het, raak pak en uitpak makliker en hoef jy nie elke keer die hele voertuig om te dolwe om een item te kry nie✨

15/09/2026

So paar dinge om in ag te neem as jy jou voertuig aanpas vir jou overlandig avonture ⛺️

Water is one of the most important things you carry on any camping or overlanding trip💧You need it for drinking, cooking...
14/09/2026

Water is one of the most important things you carry on any camping or overlanding trip💧

You need it for drinking, cooking, cleaning and sometimes simply getting through a long, hot day on the road. Smart water storage solutions allow you to carry water safely without taking over your entire load space.

Having enough water with you also gives you more freedom to camp further away from facilities and stay out there for longer✨

Address

Tibouchina Street
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:30 - 13:00

Telephone

+27125482372

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 4x4 Megaworld Zambesi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to 4x4 Megaworld Zambesi:

Shortcuts

Share