Dawids Luanro New Generation Bait Boats

Dawids Luanro New Generation Bait Boats For all your bait boat requirements contact us on 0619516524

Van dag n awsum jong seun ontmoet met puik maniere, sag geaard en so baie nederig. Ons is trots om met hom geassosieer t...
03/09/2023

Van dag n awsum jong seun ontmoet met puik maniere, sag geaard en so baie nederig. Ons is trots om met hom geassosieer te word! Jy verdien hom en geniet hom Shorty! En aan Jacelyn van Hengelreise , al die waardeering kom jou toe vir wat jy alles vir Shorty doen. God se rykste seën oor julle!

Ons het nie woorde nie!!!

Aan Dawids Luanro New Generation Bait Boats Luanro New Generation Bait Boats BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE dankie!!!!!!

Hierdie is net amazing ‼️ons waardeer julle.

Mag julle sooooo gebless word met nuwe besigheid dat dit by julle ore uit loop!!❤️

20/12/2022

Welcome to all our new members. Hope to see some success stories. Share those happy moments and ask advise were needed.

Welkom aan al ons nuwe lede. Deel daai sukses stories en vra advies. Ons help met graagte.

Vaaldam Visvang
02/12/2022

Vaaldam Visvang

02/12/2022

Maiden voyage... what a beauty!

Wie is reg om saam te gaan visvang?
13/11/2022

Wie is reg om saam te gaan visvang?

08/11/2022

Speeltyd and toets van n bootjie 😉

Address

324 Danie Theron Street, Pretoria North
Pretoria
0082

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dawids Luanro New Generation Bait Boats posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category