14/05/2026
Coming Soon 🤍
Ons webtuiste sal binnekort beskikbaar wees vir enige bestellings en enige donasies. 🫶🏻
Hierdie besigheid is begin deur n mamma wat eens op n tyd ‘n seuntjie verwag het. So, dat hy nou gebore is en dat sy mamma vir hom ‘n klein inspirasie kuns wil begin, waar hierdie idee sal lei om eendag vir sy studies te kan betaal.
Ek kan nog nie praat nie, nog minder verstaan, want ek is nou maar net eers 15-weke oud!
Stay tuned om die magic raak te loop waarmee my mamma besig is!🐾