My Baby Doll's Wardrobe

My Baby Doll's Wardrobe We make different clothes, for different dolls. From First Love, Baby Born, Our Generarion, south African girl and many more.

We also do special orders for Vintage dolls

Nog net 'n week voor die Kothuis mark. By die VGK in Louis Trichardt str, bring ouma en kom kuier, drink 'n lekker koffi...
17/11/2025

Nog net 'n week voor die Kothuis mark. By die VGK in Louis Trichardt str, bring ouma en kom kuier, drink 'n lekker koffie, daar is selfs iets lekkers om te eet. Groot verskeidenheid van produkte, vir almal jonk en oud.โ€” by Vrye Gereformeerde Kerk Pta.

Kom besoek ons by die Kothuismark.
03/11/2025

Kom besoek ons by die Kothuismark.

Snow Queen dress,
20/09/2025

Snow Queen dress,

19/09/2025
๐—ฆ๐—”๐—ž๐—ฃ๐—”๐—ฆ ๐—ฃ๐—”๐—ฅ๐—ง๐—ฌ๐—ง๐—๐—œ๐—˜๐—ฃ๐—ฅ๐—˜๐—ง: ๐—ก๐—˜๐—ง ๐—ฅ๐Ÿฎ๐Ÿฌ ๐ŸŽŸ๏ธ๐ŸŽ‰๐Ÿ“†24 SEPTEMBER ๐Ÿ•‘09:00-16:00Dit is binnekort tyd om Paul Kruger se 200ste verjaarsdag te ...
19/09/2025

๐—ฆ๐—”๐—ž๐—ฃ๐—”๐—ฆ ๐—ฃ๐—”๐—ฅ๐—ง๐—ฌ๐—ง๐—๐—œ๐—˜๐—ฃ๐—ฅ๐—˜๐—ง: ๐—ก๐—˜๐—ง ๐—ฅ๐Ÿฎ๐Ÿฌ ๐ŸŽŸ๏ธ๐ŸŽ‰
๐Ÿ“†24 SEPTEMBER ๐Ÿ•‘09:00-16:00
Dit is binnekort tyd om Paul Kruger se 200ste verjaarsdag te vier โ€“ hier is wat jy moet weet:
๐—œ๐—ป๐—ด๐—ฒ๐˜€๐—น๐˜‚๐—ถ๐˜ ๐—ฏ๐˜† ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐—ฅ๐Ÿฎ๐Ÿฌ-๐—ฝ๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐˜†๐˜๐—ท๐—ถ๐—ฒ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ๐—บ๐—ถ๐˜:
๐ŸŽ‰Toegang tot die fees en parkering
๐ŸŽฉโ€™n Presidensiรซle verwelkoming by die hek
๐Ÿ’ฅKanonne, perde en ou motors
๐ŸŽชMeer as 200 stalletjies
๐Ÿ’ƒBoeredanse, boeremusiek en volkspele
โ˜•Tant Gezina se teetuin
๐ŸŽญKruger-toneel en -vertellings
๐Ÿง’Gratis kinderprogram
โ€ฆ en nog baie meer
๐—ฃ๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐˜†๐˜๐—ท๐—ถ๐—ฒ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ๐—บ๐—ถ๐˜: R20 per volwassene | Kinders kuier gratis!
๐—จ๐—ถ๐˜๐—ด๐—ฒ๐˜€๐—น๐˜‚๐—ถ๐˜ ๐—ฏ๐˜† ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐—ฝ๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐˜†๐˜๐—ท๐—ถ๐—ฒ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ๐—บ๐—ถ๐˜ is drie eksklusiewe geleenthede wat nรณg partytjie-opwinding beloof:
โœจ Kruger-kring โ€“ Voorste ry kaartjies vir Steve Hofmeyr se konsert, verversings, en โ€™n verwelkomingsdrankie.
๐Ÿ›๏ธ Kruger-monumentbesoek โ€“ Slegs op diรฉ dag: kaartjies R200, of gratis as jou van met โ€™n K begin (en vir kinders).
Bespreek jou plek: https://vtm.org.za/kruger-200/

Hallo aan my nuutste volgers! Opgewonde om julle aan boord te hรช! Marie Odendaal, Christa Cox, Betsie Theron
17/09/2025

Hallo aan my nuutste volgers! Opgewonde om julle aan boord te hรช! Marie Odendaal, Christa Cox, Betsie Theron

Baby want some new clothes for the summer
16/09/2025

Baby want some new clothes for the summer

More Jackets.
13/09/2025

More Jackets.

Jackets, all the sisters can share and it is reversible
11/09/2025

Jackets, all the sisters can share and it is reversible

Please share this group to your friends and family.
11/09/2025

Please share this group to your friends and family.

Address

920, 9th Avenue, Wonderboom South
Pretoria
0084

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when My Baby Doll's Wardrobe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to My Baby Doll's Wardrobe:

Shortcuts

Share