Lekker Luister

Lekker Luister Lekker Luister is 'n Afrikaanse oudioboek platform waar jou kinders toegang het na 'n verskeidenheid

06/09/2024

NB!

Ons sosiale media blae is onder konstruksie!

Maar moet nie bekommer nie, ons stories gaan voort. Elke tweede Vrydag oggend is daar 'n nuwe stories, nes vanoggend. Die stories van vandag is Babette en die groen kleredief.

Geskryf deur die talentvolle Jacolene du Plooy Children's book Author-Kinderboekskrywer .

πŸ…»πŸ…΄πŸ…ΊπŸ…ΊπŸ…΄πŸ† πŸ…»πŸ†„πŸ…ΈπŸ†‚πŸ†ƒπŸ…΄πŸ† groete!

Storietyd by Lekker Luister!'n Generaal se dogter spot dat sy nog eendag haar sterk pa gaan moet red. Dit gebeur gouer a...
09/08/2024

Storietyd by Lekker Luister!

'n Generaal se dogter spot dat sy nog eendag haar sterk pa gaan moet red. Dit gebeur gouer as wat sy gedink het.

‼️Ons bied Oudiostories vir kinders aan met byklanke, musiek en karakters!
www.lekkerluister.co.za

26/07/2024

Storietyd!!
πŸͺΌπŸ 
'n Prinses wil 'n pΓͺrelhalsnoer hΓͺ, maar die pΓͺrels mag nie sommer gewone pΓͺrels wees nie. Twee duikers besluit om hul lewens te waag om haar wens te bewaarheid.

🟑Wat doen ons by πŸ…»πŸ…΄πŸ…ΊπŸ…ΊπŸ…΄πŸ† πŸ…»πŸ†„πŸ…ΈπŸ†‚πŸ†ƒπŸ…΄πŸ†?
βœ…Ons verskaf Afrikaanse oudiostories vir kinders.

πŸ…»πŸ…΄πŸ…ΊπŸ…ΊπŸ…΄πŸ† πŸ…»πŸ†„πŸ…ΈπŸ†‚πŸ†ƒπŸ…΄πŸ† groete!



Christelle Webb-Joubert Juanita De Villiers

Dis Vrydag !Dit beteken storietyd:Op die dorp, Bly-Hier, word daar geglo dat daar aliens woon in die vreemde geel huis. ...
12/07/2024

Dis Vrydag !
Dit beteken storietyd:

Op die dorp, Bly-Hier, word daar geglo dat daar aliens woon in die vreemde geel huis. Karla en Nathi is vasbeslote om dit te bewys.

Geskryf deur: Jacolene du Plooy Children's book Author-Kinderboekskrywer

Storietyd!!In vandag se storie.....In 'n prinses se poging om haar broer te gaan red, word sy amper deur seerowers gevan...
28/06/2024

Storietyd!!

In vandag se storie.....

In 'n prinses se poging om haar broer te gaan red, word sy amper deur seerowers gevang.

www.lekkerluister.co.za

Storietyd by Lekker Luister!Kom kuier saam, diep onder in die see waar Koning Neptunus en al sy meerminne in 'n pragtige...
14/06/2024

Storietyd by Lekker Luister!

Kom kuier saam, diep onder in die see waar Koning Neptunus en al sy meerminne in 'n pragtige perlemoenpaleis woon.

www.lekkerluister.co.za

31/05/2024

Dis Vrydag !
Dit beteken storietyd:

'n Bedelaar besluit om te oornag in 'n verlate huis.
Hy ontdek 'n gaatjie in die kombuis se muur en kan nie glo wat hy sien nie.

www.lekkerluister.co.za

Dis storietyd by Lekker Luister!Prinses Skittertone is lus vir 'n avontuur. Haar paleiskat Bollewol moet noodgedwonge sa...
17/05/2024

Dis storietyd by Lekker Luister!

Prinses Skittertone is lus vir 'n avontuur. Haar paleiskat Bollewol moet noodgedwonge saam.

NB: Onthou ons het β€˜n toepassing om al ons stories op te luister.

Webtuiste: www.lekkerluister.co.za

Storietyd!!Vandag se storie is, Die Koning se skatkamer!'n Koning het vir hom 'n skatkamer gebou waarvan net hy 'n sleut...
03/05/2024

Storietyd!!

Vandag se storie is, Die Koning se skatkamer!
'n Koning het vir hom 'n skatkamer gebou waarvan net hy 'n sleutel gehad het. Tog het sy skatte bly verdwyn. Vind uit hoe twee broers dit kon regkry om die koning se skatte te steel.

πŸ’°Laat weet ons gerus as jy enige vrae het?
πŸ‘‘[email protected]

πŸ…»πŸ…΄πŸ…ΊπŸ…ΊπŸ…΄πŸ† πŸ…»πŸ†„πŸ…ΈπŸ†‚πŸ†ƒπŸ…΄πŸ† groete!

‼️ Spesiaal vir Youtube!Vir die volgende paar weke gaan ons gereeld videos oplaai met prentjies.Gaan kyk gerus.Vrydag se...
25/04/2024

‼️ Spesiaal vir Youtube!

Vir die volgende paar weke gaan ons gereeld videos oplaai met prentjies.

Gaan kyk gerus.
Vrydag se video, is β€˜n gedig oor Wense.

Vanaf, Vrydag 26 April 2024.

Link na Youtube:
https://www.youtube.com/

Webtuiste: www.lekkerluister.co.za

Dis storietyd by Lekker Luister!Al Mamma Kromneus se vorige planne het nie gewerk nie. Sal sy dit kan regkry om hulle ne...
19/04/2024

Dis storietyd by Lekker Luister!

Al Mamma Kromneus se vorige planne het nie gewerk nie. Sal sy dit kan regkry om hulle neuse reguit te kry?

🟑Wil jy ook graag luister na al ons stories?
🟒Gaan teken in op ons webwerf, www.lekkerluister.co.za of laai ons APP af. Soek net vir Lekker Luister in jou App-Store. Jy sal sommer dadelik ons oulike Vuurvliegie logo sien.

πŸ”΅Laat weet ons gerus as jy enige vrae het?
πŸ”΄[email protected]

πŸ…»πŸ…΄πŸ…ΊπŸ…ΊπŸ…΄πŸ† πŸ…»πŸ†„πŸ…ΈπŸ†‚πŸ†ƒπŸ…΄πŸ† groete!

Dis storietyd by πŸ…»πŸ…΄πŸ…ΊπŸ…ΊπŸ…΄πŸ† πŸ…»πŸ†„πŸ…ΈπŸ†‚πŸ†ƒπŸ…΄πŸ†!Mamma Kromneus en al dertien haar kinders se neuse is krom. Sy probeer alles en nog wat ...
05/04/2024

Dis storietyd by πŸ…»πŸ…΄πŸ…ΊπŸ…ΊπŸ…΄πŸ† πŸ…»πŸ†„πŸ…ΈπŸ†‚πŸ†ƒπŸ…΄πŸ†!

Mamma Kromneus en al dertien haar kinders se neuse is krom. Sy probeer alles en nog wat om hulle neuse reguit te kry.

www.lekkerluister.co.za

Address

Pretoria
0081

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lekker Luister posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lekker Luister:

Share