15/09/2026
🍴✨ NOG ’N SUKSESVOLLE BESTELLING!✨🍴
Ons is dalk bekend vir ons swiets pakkies maar het jy geweet NiRuShé Catering kan jou ook help met heerlike catering en partytjie-platers? 😍
Van verjaarsdae en kombuistee’s tot spesiale geleenthede – ons help graag om jou geleentheid ’n bietjie makliker én lekkerder te maak! 🥳❤️
Hierdie keer was dit ’n heerlike sout platter, propvol ietsie vir elke smaak. 😋
🌸 Swiets pakkies? JA!
🍴 Catering? JA!
🎉 Platers vir jou geleentheid? Beslis!
📩 Kontak NiRuShé Catering en laat ons saam met jou beplan!
Dankie aan elkeen wat ons ondersteun en in ons besigheid vertrou. ❤️