Boekenhout Boekwinkel

Boekenhout Boekwinkel Boekenhout Boekwinkel

CHRISTELIK | AFRIKAANS | ENGELS

CHRISTELIKE BOEKE | SKOOLBOEKE | KATEGESE | HANDBOEKE

Pretoria | Waverley | Starkeylaan 1249 |

04/08/2026
04/08/2026

Lei die toekoms van Christelike hoër onderwys

Aros nooi bekwame, roepingsgedrewe akademiese leiers uit om vir die viserektorspos aansoek te doen.

Ons soek 'n persoon met die visie om akademiese uitnemendheid te bevorder, die moed om met oortuiging te lei en die wysheid om 'n kultuur van Christelike wetenskapsbeoefening, navorsing en diensbaarheid verder uit te bou.

Vakante pos: Viserektor
Departement: Rektoraat
Sluitingsdatum: 15 September 2026
Aanstellingsdatum: 1 Januarie 2027 of soos ooreengekom

Ons is opsoek na 'n leier wat:
✔'n duidelike Christelike roeping uitleef;
✔passievol is oor gereformeerde onderwys;
✔Afrikaans en moedertaalonderrig as hoekstene van akademiese uitnemendheid bevorder;
✔'n dinamiese visie vir hoër onderwys, navorsing en akademiese ontwikkeling het; en
✔personeel en studente met integriteit, wysheid en entoesiasme kan lei.

Minimumvereistes:
• 'n Toepaslike doktorsgraad
• Minstens agt jaar onderrigervaring op tersiêre vlak
• Ervaring in tersiêre onderwys- en navorsingsbestuur
• 'n Bewese en omvattende navorsingsportefeulje

By Aros glo ons: Ware leierskap begin by roeping. Indien jy geroepe is om die volgende geslag Christelike akademici en onderwysers te help vorm, nooi ons jou uit om deel te word van ons verhaal.

Besoek ons webblad vir die volledige posbeskrywing en aansoekbesonderhede. www.aros.ac.za

Kom maak jou merk. “Arrieveer” by uitnemendheid.

SAOU Nasionaal / National Skoleondersteuningsentrum SOS Maroela Media Pretoria FM Rapport Onderwys Fonds - ROF Netwerk24 Afrikaanse Taalraad ATKV FAK FEDSAS Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

09/07/2026

Aros het tans ‘n permanente pos vir ‘n IT-beampte in Afdeling Fasiliteite beskikbaar. Die suksesvolle kandidaat gaan vir verskeie IT-pligte in hierdie afdeling verantwoordelik wees.

Tipe pos: Permanent
Departement: Fasiliteite
Sluitingsdatum: 20 Julie 2026
Aanstellingsdatum: Augustus/September 2026

Doen vandag nog aansoek. Vir meer inligting, besoek gerus ons webtuiste by www.aros.ac.za of klik hier: https://www.aros.ac.za/WebItem?listId=41

50 Studies oor Bybelmense beskibaar by  of aanlyn.
30/06/2026

50 Studies oor Bybelmense beskibaar by of aanlyn.

Hierdie boeke is spesiaal ontwikkel om die graad 3 leerder se vaardighede uit te brei en vas te lê. Die inhoud is opgest...
22/06/2026

Hierdie boeke is spesiaal ontwikkel om die graad 3 leerder se vaardighede uit te brei en vas te lê. Die inhoud is opgestel volgens die riglyne van die KABV met die klem op vaslegging.

Nou beskikbaar op se webtuiste!

Ken jy die Psalms Deel 1 en 2 - Die  boek Psalms vorm deel van die wysheidsgeskrifte soos Job, Spreuke, Prediker en Hoog...
18/06/2026

Ken jy die Psalms Deel 1 en 2 - Die boek Psalms vorm deel van die wysheidsgeskrifte soos Job, Spreuke, Prediker en Hooglied. Dit is die mees gelese gedeelte van die Ou Testament, omdat die psalms menslike emosies aangryp en verwoord, net soos destyds toe dit geskryf is.

Nou beskikbaar op ons webtuiste.

Leer jou kinders hoe die lewe in die Bybel se tyd gelyk het!Nou beskikbaar op  se webtuiste!
17/06/2026

Leer jou kinders hoe die lewe in die Bybel se tyd gelyk het!

Nou beskikbaar op se webtuiste!

Dave Strehler bied met ’n Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders ’n Bybelhandboek spesiaal vir die jongklomp. Dié ...
12/06/2026

Dave Strehler bied met ’n Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders ’n Bybelhandboek spesiaal vir die jongklomp. Dié boek sal kinders help om sin te maak van die Bybel deur vir hulle praktiese, lekker en interessante maniere te wys om dinge oor die Bybel te leer.
’n Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders lei kinders deur die Bybel deur die volgende opwindende bywerkings:

Antwoorde op die algemeenste vrae wat hulle het oor gebeure en karakters in die Bybel, interessante feite om hulle te stimuleer en hulle belangstelling te wek
visuele voorstellings van wat hulle lees om hulle te help verstaan en onthou
hedendaagse toepassings van sekere Bybelse konsepte en tradisies
woordverklarings vrae met Bybelse verwysings vir antwoorde om hulle insig te verryk.

Nou beskikbaar op se webtuiste!

A volume full of practical, biblical advice on Christ-centered family living, communicating with family members, living ...
09/06/2026

A volume full of practical, biblical advice on Christ-centered family living, communicating with family members, living with an unbelieving spouse, family guidance and discipline ―and many other areas. Pastors, counselors, and study groups will value this work for its insight, clarity, and faithfulness to God’s Word.

Now available on our website! (boekenhout.aros.ac.za)

Enjoy John Calvin’s Institutes as you’ve never enjoyed it before! Fast-paced, accessible, and theologically rich, this g...
05/06/2026

Enjoy John Calvin’s Institutes as you’ve never enjoyed it before! Fast-paced, accessible, and theologically rich, this graphic novel follows Theo and Geneva as they join Calvin on the grand adventure of knowing God.

Get your copy on. our website!

Address

Gereformeerde Kerk Totiusdal
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boekenhout Boekwinkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Boekenhout Boekwinkel:

Share

Category