21/09/2026
September is selfdoodvoorkoming-bewustheidsmaand.
Klei vir Jou het oorbelle gemaak om my klein maar belangrike deel tot sigbaarheid by te dra.
Die pers van die bewusmakingstrikkie is om diegene te onthou wat hulle eie lewens geneem het en of om die naastbestaandes te ondersteun terwyl die groenblou (teal) genesing, voorkoming en geestesgesondheid verteenwoordig. ๐๐