17/09/2026
Ek maak 3D print 22LR silencers
Slip on barrel fit geen skroefdraat nodig nie
Barrel diameter 14.5mm -16mm
3 spacers om hom te center op die loop
Maak vas met 3 Allen key grub screws op die spacer
Pas oor die voorste visier ook
Kan gladnie die loop krap nie
Prys R650 plus courier of Pudo
NICMASHOOT3D
PRETORIA NOORD
Nico: 0825970923