Mieliebom Hengelwinkel

Mieliebom Hengelwinkel For all your fishing needs! We specialise in concentrates, dips, feed, reels and rods.

We specialise in freshwater fishing such as baits, feed and awesome accesories.

10/01/2021
Vandag het my pa die karp van 5.6kg gevang op mieliebom se bananabloekom flouti bo en n banlic flout onder met looti en ...
24/09/2020

Vandag het my pa die karp van 5.6kg gevang op mieliebom se bananabloekom flouti bo en n banlic flout onder met looti en geelactivator opi bol so op 100m

10/08/2020
11/10/2019

🎣Goeie dag mede hengel friende vandag is vrydag,🎣 so dis visvang tyd die naweek, waneer julle opad is dam toe stop gerus by mieliebom vir daai laaste paar dipies, mieliebom en stropies wat jy gaan nodag he.🎣
Dis opad hartebeespoort dam toe kyk op ons page vir die location van mieliebom hengelwinkel. 🎣plot 17 cornelia straat.🎣
Kom besoek ons gerus vir goeie pryse, 🎣groete mieliebom 🎣 en geniet die hengel😀

Vir beter pryse kom geniet gerus die mieliebom hengel winkel wat verskuif het na selfde perseel as PLAASWERF dagsorg,
10/09/2019

Vir beter pryse kom geniet gerus die mieliebom hengel winkel wat verskuif het na selfde perseel as PLAASWERF dagsorg,

Goeie dag al ons hengelaars mieliebom hengelwinkel het nie toe gemaak nie, hy het net bietjie verskuif na di plotte toe,...
27/08/2019

Goeie dag al ons hengelaars mieliebom hengelwinkel het nie toe gemaak nie, hy het net bietjie verskuif na di plotte toe, as julle vooraf bestellings wil plaas is julle meer as welkom Aflewering in naby gelee plekke gaan nog moontlik gemaak word, sal julle op hoogte hou hoe en waar en wanneer, ons wil graag beter pryse vir ons mede hengelaars aanbied vanaf die perseel so ook baie specials wat weekliks gehou gaan word. Hou asb ons blad dop vir updates. Baie dankie mieliebom

MIELIEBOM HENGELWINKELKom kyk gerus by mieliebom vir jou lekker geure en kleure 🐟MIELIEBOM PRODUKTE 100 ml dips van R25-...
23/07/2019

MIELIEBOM HENGELWINKEL
Kom kyk gerus by mieliebom vir jou lekker geure en kleure 🐟
MIELIEBOM PRODUKTE
100 ml dips van R25-R30 😁
Sprays is R30 vir 50ml botteltjies 😁
Klein floaties in klein houertjies R15-R20 😁
Fluoro poeiers R15
Ons het ook GOB OEFEN B***E BESKIKBAAR
En RAAD EN SMILES 😀 ALTYD GRATIS 🎣

Very nice bait boat new remote and receiver. Mint cond R3500. 00 at mieliebom hengel winkel
22/07/2019

Very nice bait boat new remote and receiver. Mint cond R3500. 00 at mieliebom hengel winkel

18/07/2019

Address

Mieliebom Hengelwinkel , 17 Cornelia Road, Plaaswerf Dagsorg
Pretoria
0081

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00
Saturday 07:00 - 16:00

Telephone

27767486929

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mieliebom Hengelwinkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category