Pierre Le Roux : Freelancer

Pierre Le Roux : Freelancer To showcase my work as an upcoming freelance article writer / Specializing in the wide spectrum of fishing in general to the competitive side of the sport

19/08/2019
https://foranglers.co.za/konings-van-die-koepel-deel-1/Lees in Maart 2019 uitgawe van Die Oewerhengelaar oor die Konings...
19/02/2019

https://foranglers.co.za/konings-van-die-koepel-deel-1/
Lees in Maart 2019 uitgawe van Die Oewerhengelaar oor die Konings van die Koepel
Wat n groot vooreg om die stroie te kon deel saam met Die Oewerhengelaar en sy lesers.

“Die sjarme van hengel is dat dit die strewe na die ontwykende, maar tog haalbare is, en ‘n ewige reeks geleenthede vir hoop” – John Buchan, Skotse skrywer. Hy beskryf roemrykend ook hoe hengel die fikseermiddel van ‘n onpeilbare verowering is. Wat more mag bring, bly inderdaad ‘n raaise...

03/10/2017

Easy picking vanaand teen die engen garrage se muur..mense wat nie hengel nie het my so aan gekyk en ge wonder wat maak die ou dan nou...shame pappa hy eet hulle seker..haha

"Die sjarme van visvang is die strewe na die ontwykende tog haalbare, n eweige reek van geleenthede vir hoop"- John Buch...
02/10/2017

"Die sjarme van visvang is die strewe na die ontwykende tog haalbare, n eweige reek van geleenthede vir hoop"- John Buchan.

Nostalgiese toneel : Nie lank terug nie,was Bloemhof se vlak baie laag en hier in die Vet rivier kant was nederige oombl...
25/04/2017

Nostalgiese toneel : Nie lank terug nie,was Bloemhof se vlak baie laag en hier in die Vet rivier kant was nederige oomblike in die groot natuur!

Pragtige foto : WJ Wessels met n gesonde vet karp, gevang op coconut boilies en n snowman combi rig - Well Done!
26/03/2017

Pragtige foto : WJ Wessels met n gesonde vet karp, gevang op coconut boilies en n snowman combi rig - Well Done!

29/08/2016
The Ultimate in Fishing - Houtbay lies close to the Southern African continental shelf drop-off where the ocean floor dr...
07/06/2016

The Ultimate in Fishing - Houtbay lies close to the Southern African continental shelf drop-off where the ocean floor drops to over a 1000m over 5 miles...With Lady Luck Adventure Charters you will be in for the fishing experience of your life!

Lees in die maand se Viskoors oor die Nqabara rivier, Die Soutwater dors van n ware visserman en die wese van die Wildek...
26/04/2016

Lees in die maand se Viskoors oor die Nqabara rivier, Die Soutwater dors van n ware visserman en die wese van die Wildekus!

Lees in die maand se Viskoors oor Vissermans Taal Tussen die Vet en die Vaal. Bl,14 tot Bl, 21 Bloemhofdam en Beleweniss...
01/04/2016

Lees in die maand se Viskoors oor Vissermans Taal Tussen die Vet en die Vaal. Bl,14 tot Bl, 21 Bloemhofdam en Belewenisse uit die verlede!

17/03/2016

So almost on our way to one of the most remote fishing spots along the Wild Coast for a 10 day expedition ,Nqabara River Mouth, Cant Wait!

Address

Pretoria
0181

Opening Hours

Monday 07:00 - 21:00
Tuesday 07:00 - 21:00
Wednesday 07:00 - 21:00
Thursday 07:00 - 21:00
Friday 07:00 - 21:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pierre Le Roux : Freelancer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category